¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik - cover

¡Lo sentimos! La editorial o autor ha eliminado este libro de nuestro catálogo. Pero no te preocupes, tenemos más de 500.000 otros libros que puedes disfrutar.

Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik

Jürgen Banscherus

Traductor Kobus Geldenhuys

Editorial: Human & Rousseau

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

n Opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers!
Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy!
Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind!

Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
Disponible desde: 15/02/2013.

Otros libros que te pueden interesar

  • Susters - cover

    Susters

    Ed Mackenzie, Katrina Bowlin

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie is 'n feetjie verhaal. Die storie vertel van twee sussies en hoe hulle na mekaar moet om sien.
    Ver libro
  • Die Besoeker - cover

    Die Besoeker

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Agterblad : 
    
    
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo? 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. 
    
    
    Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
    Ver libro
  • Sherlock Holmes: Sherlock Vir Kinders: Silver Blaze - cover

    Sherlock Holmes: Sherlock Vir...

    Mark Williams

    • 0
    • 1
    • 0
    As deel van die Klassieke stories vir Kinders reeks as internasionale top verkoper skrywer, bied Mark Williams met trots die tweede deel van Sherlock Holmes kortverhaal aanpassings aan: Silwer Blaze.
    
    Kom sluit aan by Holmes en Watson as hulle die geheim van die vermiste renperd, Silver Blaze, oplos in 'n kinder vriendelike, en twintigste eeuse Engels, met die donker kant van die Victoriaanse lewe uitgelaat.
    
     
    Ver libro
  • Vorms & Kleure Vir Kinders Ingesluit Is Ses Vyf En Agt Kante - cover

    Vorms & Kleure Vir Kinders...

    Amber Richards

    • 0
    • 0
    • 0
    Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos ‘n algemene verskynsel.
    Ver libro
  • Cecilia Se Verhaal - cover

    Cecilia Se Verhaal

    Debbie Manber Kupfer

    • 0
    • 0
    • 0
    Cecilia is op soek na 'n nuwe mens, maar sal sy die regte een vind. Sy hoor hulle is baie moelik om op te lei. 
    Ver libro
  • Olifant Kul Sy Vriende - cover

    Olifant Kul Sy Vriende

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Boekbeskrywing: 
    
    
    Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem…  
    
    
    Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word. 
    
    
    Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel. 
    
    
    Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...
    Ver libro