Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Olifant Kul Sy Vriende - cover

Olifant Kul Sy Vriende

Francois Keyser

Publisher: BookGeniez

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Boekbeskrywing: 


Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem…  


Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word. 


Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel. 


Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...
Available since: 06/23/2020.

Other books that might interest you

  • Mila Alexis En Luna - cover

    Mila Alexis En Luna

    Angela Ellington

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie verhaal is van drie meisies van verskillende kulture, wat vriende geword het. Die storie wys uit, die  belangrikheid van persoonlikheid eerder as die  uiterlike voorkoms van n persoon. Hierdie is die perfekte kortverhaal vir 'n kind. 
    Show book
  • Sherlock Holmes: Sherlock Vir Kinders: Silver Blaze - cover

    Sherlock Holmes: Sherlock Vir...

    Mark Williams

    • 0
    • 1
    • 0
    As deel van die Klassieke stories vir Kinders reeks as internasionale top verkoper skrywer, bied Mark Williams met trots die tweede deel van Sherlock Holmes kortverhaal aanpassings aan: Silwer Blaze.
    
    Kom sluit aan by Holmes en Watson as hulle die geheim van die vermiste renperd, Silver Blaze, oplos in 'n kinder vriendelike, en twintigste eeuse Engels, met die donker kant van die Victoriaanse lewe uitgelaat.
    
     
    Show book
  • Ek Bly By Jou - cover

    Ek Bly By Jou

    Edward Hendriks

    • 0
    • 0
    • 0
    Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.
    Show book
  • Die Pêrel In Sy Oester - cover

    Die Pêrel In Sy Oester

    Linda Henderson

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy 'n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, "Die Pêrel in sy Mossel" deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!
    Show book
  • 'n Feë Verhaal - cover

    'n Feë Verhaal

    Ed Mackenzie, Katrina Bowlin

    • 0
    • 1
    • 0
    ‘n Skaam meisie sit alleen met feëtjies as haar enigste vriende, todat hulle haar leer om te glo in haarself. 
    
    
    Baie kleur en lewendig.
    Show book
  • Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) - cover

    Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)

    Amber Richards

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek  vir jong kinders wat in honde belangstel. 
    
    
    Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! 
    
    
    Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei  
    
    
    Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!
    Show book