Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Die Besoeker - cover

Die Besoeker

Francois Keyser

Publisher: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Agterblad : 


Welkom in die wereld van “Die Woudties” 


“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 


In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo? 


Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. 


Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Available since: 12/17/2019.

Other books that might interest you

  • Afrikaanse Kinder Stories - cover

    Afrikaanse Kinder Stories

    Hennie Reyneke

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie oudio boek bestaan uit 21 kort Afrikaanse stories vir kinders.   
    Die meeste van die stories gaan oor diere, maar daar is twee wat oor kinders gaan. 
    Die stories behoort reg te wees vir seuns en dogters van so 4 tot so 10 jaar oud.   
    Daar is geen wrede, vulgêre of bangmaak dele in die stories nie. Die stories is redelik realisties behalwe vir diere wat kan praat en een storie van ‘n ruimtemannetjie. Die stories gaan nie oor hekse, towenaars, monsters, spoke, zombies, oorlog, geloof, politiek, of bisarre en vreemde goed nie. 
    Die totale lengte is 1 uur en 6 minute. Hier volg die titels en lengtes van die stories: 
    01 Karel die Krimpvarkie - 3:15 
    02 Pinkie die Olifantjie - 2:30 
    03 Gogga en Spinnie - 3:07 
    04 Kosie en Kokkie - 2:16 
    05 Manie die Mol - 3:13 
    06 Jasper die Leeu - 3:02 
    07 Paco die Pikkewyntjie - 4:12 
    08 Nina en Sarel - 4:19 
    09 Skrikkie en Skillie - 3:12 
    10 Pokkel die Eekhoring - 2:23 
    11 Seppie die Katjie - 2:31 
    12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie? - 2:53 
    13 Kolie die Koalatjie - 2:34 
    14 Bobbie die Bobbejaantjie - 3:27 
    15 Bennie die Bokkie - 3:42 
    16 Frikkie die Vissie - 2:48 
    17 Vlakkie die Vlakvarkie - 4:46 
    18 Bakkies die Boesman - 3:33 
    19 Jaco die Meerkatjie - 3:13 
    20 Estelle is Bang vir die Donker - 1:57 
    21 Kallie en Zonie - 4:03
    Show book
  • Donker Begeertes - cover

    Donker Begeertes

    Ronel Janse van Vuuren

    • 0
    • 0
    • 0
    Yster en feë is nie vriende nie. 
      
    Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel. 
      
    Hoërskool is egter nie veel veiliger as Feërie nie. Cliques, verlief raak en dag-tot-dag aktiwiteite navigeer, is gevaarlik genoeg sonder om te vrees vir ontmaskering as 'n wese van 'n ander wêreld. 
      
    Maar wanneer iets gebeur en almal hul ware self openbaar, het Tasha 'n keuse om te maak: sal sy hulle red van die vloek op hulle en haar ware aard openbaar, of sal sy hulle laat doodgaan en self veilig bly? 
      
    Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Tasha die omwenteling van haar wêreld hanteer. 
      
    *Hierdie is die eerste boek in die Donker Hof Susters reeks.
    Show book
  • Oupa Zombie - cover

    Oupa Zombie

    Jaco bs

    • 0
    • 0
    • 0
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.
    Show book
  • Hoppie Hasie sit vas - cover

    Hoppie Hasie sit vas

    Francois

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit die boom te kry. 
    Hierdie storie leer vir jong lesers dat geen idee 'n dom idee is nie en dat ons nooit moet opgee nie,
    Show book
  • Aga verloor sy strepe - cover

    Aga verloor sy strepe

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. 
    In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? 
    Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. 
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. 
    "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
    Show book
  • Velsorgwenke - Enkele Voorstelle Oor Die Versorging Van Jou Liggaam Se Grootste Orgaan - cover

    Velsorgwenke - Enkele Voorstelle...

    Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    Die vel se belangrikheid word dikwels deur ongeveer die helfte van die wêreld se bevolking – meestal mans – oor die hoof gesien, hoewel dit vinnig verander. Desondanks stel die meeste van diegene wat wel bekommerd is oor hul vel hoofsaaklik belang in die areas wat vertoon soos die gesig, nek en hande. Die vel is egter nie net die grootste orgaan op die liggaam (menslik of andersins nie), dit is ook die membraan wat ons letterlik bymekaar hou. Op 'n onlangse besoek aan 'n dermatoloog het ek 'n klein snytjie aan my hand as 'niks ernstig' beskryf. Die dermatoloog se reaksie het my verras. “Jou vel is nie net daar om liggaamsvloeistowwe in te hou nie”, het hy gesê, “maar om patogene uit te hou. Elke keer as daardie versperring beskadig word, maak dit dit makliker vir bakterieë om in te kom. Bakterieë kan infeksies soos sepsis en bloedvergiftiging veroorsaak wat onomkeerbaar en so dodelik kan wees”. Ek is nie meer so blasé oor snitte en skrape soos wat ek eens op my simpel, macho manlike manier was nie. Vel is ook baie sensitief vir wat daaronder aangaan, wat beteken dat aknee, puisies, droë of olierige vel is vroeë waarskuwings van onderliggende probleme. Die probleem vir die meeste mense is dat hulle die simptome – die uitbraak – eerder as die onderliggende oorsaak behandel. Dit is nie verbasend nie, aangesien velsorgmaatskappye honderde miljarde verdien uit die verkoop van ys, drankies en lotions om hierdie simptome te masker. Dit laat die toestand effektief voortduur. As dit gesê word, is voortdurende, gereelde velsorg wat van kleins af begin word, 'n goeie ding. Jy benodig egter onpartydige inligting van 'n spesialis voordat jy besluit watter soort velsorgregime om te volg. Om net te doen wat 'n mens se ouers doen, of 'n mandjie vol produkte by die plaaslike apteek bymekaar te maak, is nie goed genoeg nie. Doen jou eie navorsing, en vra die regte mense, voordat jy besluit hoe om jouself te beskerm.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book