¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Kinder Kampioene - Moedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees - cover

Kinder Kampioene - Moedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees

Francois Keyser

Editorial: BookGeniez

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

Boek beskrywing: 


Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer: 


Eerlikheid (Die Towerblomme) 


Volharding (Die Fiets Renjaer) 


Entoesiasme (Die Trollie Wedloop) 


Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende) 


Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat....) 


"Die Towerblomme" is 'n verhaal waar 'n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel. 


"Die Fiets Renjaer" wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil hê. Sodra hulle bereik het wat hulle wil hê, moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen. 


“Die Trollie Wedloop” wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak. 


"Minder Lekkergoed, Meer Vriende" wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos. 


"Hy is aantreklik omdat ..." gebruik twee meisies se assesserings van hul pa's oor wat vir hulle aantreklik is - en dit is nie net voorkoms nie!
Disponible desde: 02/09/2022.
Longitud de impresión: 80 páginas.

Otros libros que te pueden interesar

  • Die Manewales Van Thomas Die Kat: Thomas En Die Goue Kelk - cover

    Die Manewales Van Thomas Die...

    Linda Henderson

    • 0
    • 0
    • 0
    Thomas die kat is 'n nuuskierige maar slaperige kat wat op die avontuur van 'n leeftyd gaan. Hy word deur die tyd na 'n ou dorpie vervoer. Toe, uit pure nuuskierigheid, volg Thomas twaalf spraaksame reisigers, wat blykbaar na 'n baie wyse onderwyser luister. Of jy nou 'n seuntjie of meisie is, ma of pa, of ‘n kat soos Thomas, wat volgende gebeur sal jou beide verstom en verbaas! Sluit aan by Thomas terwyl hy 'n waarlik aardskuddende ontdekking maak!
    Ver libro
  • Ek Wens Ek Was 'n Sjokolade Brownie - cover

    Ek Wens Ek Was 'n Sjokolade Brownie

    Marsha Casper Cook

    • 0
    • 0
    • 0
    Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil 'n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in homself glo. Kinders sal nie net verband hou met wat met Chippy gebeur het nie, hulle sal bly wees as hulle sien hoe hartseer Chippy gelukkig word om homself te wees. Hierdie is 'n hartroerende storieboek vir vroeë lesers, vir hardop lees by die huis, en as 'n slaaptydstorie. Selfagting is baie belangrik, maak nie saak watter ouderdom hulle is nie. Kinders sal leer sonder om te voel dit is 'n boodskap. 
    
    
    Dit is 'n wonderlike boek vir grootouers om op hul boekrak te hê sodat hulle tyd saam kan spandeer om te lees. 
    
    
    As jy ook die oudioboek kry, sal kinders daarvan hou om die woorde te hoor terwyl hulle lees.
    Ver libro