Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Engele Met Pote - cover

Engele Met Pote

Dill Ferreira

Translator Eddie Van Rooyen

Publisher: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.”  
”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nie”, het Niquito opgemerk. ”Ja, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.” BOEK 03

Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van 'n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op 'n avontuur om 'n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in 'n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe  van hierdie pragtige storie van die engele met pote
Available since: 03/31/2023.
Print length: 20 pages.

Other books that might interest you

  • Apprendre à connaître et à aimer Dieu notre Créateur - Un livre pour initier les enfants àDieu - cover

    Apprendre à connaître et à aimer...

    The Sincere Seeker Collection

    • 0
    • 0
    • 0
    Faites découvrir à votre enfant la beauté de Dieu avec ce livre audio doux et inspirant, spécialement conçu pour les enfants de 4 à 8 ans. Cette expérience d’écoute apaisante aide les jeunes enfants à comprendre qui est Dieu, Son amour, Sa création et Ses bienfaits à travers un langage simple et accessible. 
    À travers une narration claire et chaleureuse, les enfants explorent les merveilles du monde — des étoiles scintillantes et de la lune lumineuse aux animaux, à la nature, à la nourriture et aux familles aimantes. Chaque moment est conçu pour éveiller la gratitude, encourager la réflexion et aider les enfants à développer une relation positive et apaisante avec leur Créateur. 
    Ce livre audio introduit des concepts spirituels universels d’une manière douce et engageante, aidant les enfants à ressentir paix, joie et sécurité tout en découvrant le monde qui les entoure. 
    Parfait pour les histoires du soir, les trajets en voiture, les routines quotidiennes ou les moments calmes, ce livre audio crée un environnement serein où les enfants peuvent apprendre et grandir à travers l’écoute. 
    Ce que votre enfant découvrira : 
     • Une introduction simple et rassurante à Dieu 
     • L’amour, la bonté et les bienfaits du Créateur 
     • La beauté de la nature et du monde qui nous entoure 
     • Les bénédictions du quotidien qui inspirent la gratitude 
     • Comment développer un sentiment de paix et de confiance 
    Idéal pour les parents, les éducateurs et les familles de toutes origines, ce livre audio soutient le développement spirituel des enfants de manière positive, douce et accessible. 
    Créé par The Sincere Seeker Kids Collection, ce livre audio est conçu pour rendre l’apprentissage de la spiritualité simple, apaisant et inspirant — aidant les enfants à grandir avec gratitude, confiance et émerveillement.
    Show book
  • Hoppie Hasie sit vas - cover

    Hoppie Hasie sit vas

    Francois

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit die boom te kry. 
    Hierdie storie leer vir jong lesers dat geen idee 'n dom idee is nie en dat ons nooit moet opgee nie,
    Show book
  • Die Herberg - cover

    Die Herberg

    Ronel Janse van Vuuren

    • 0
    • 0
    • 0
    Bloed. 
    Skadu's. 
    Die reuk van 'n ou vyand. 
      
    As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van 'n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry. 
      
    Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek. 
      
    Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wat na haar roep? 
      
    Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Kelly die donker transaksies by Die Herberg hanteer. 
      
    *Hierdie is die tweede boek in die Donker Hof Susters reeks.
    Show book
  • Die Hasie Met Die Lang Ore - Afrikaanse Kinder Luisterstories met Prente Boek as Bonus - cover

    Die Hasie Met Die Lang Ore -...

    Rodeen Visser-Ludick

    • 0
    • 0
    • 0
    'n Baie oulike storie vir jong kinders 
    Kasper, 'n hasie met baie lang ore, word gereeld gespot deur sy maatjies in die woud omdat hy anders lyk. Alhoewel dit hom aanvanklik hartseer maak, leer Kasper om sy unieke eienskap te waardeer. Sy lang ore help hom om goed te hoor en selfs om oor die rivier te kom deur van boomtak tot boomtak te spring. 
    Wanneer die ander diere sukkel om by kos aan die ander kant van die rivier uit te kom, gebruik Kasper sy slim idee om 'n brug te bou met behulp van varingplante. Met die hulp van al die diere bou hulle die brug, wat hulle die hele jaar toegang gee tot kos. Kasper se slim plan red die diere van hongerte, en uiteindelik besef die ander diere dat sy lang ore eintlik 'n waardevolle geskenk is. Hulle vra om verskoning vir hul gedrag, en Kasper vergewe hulle, net te bly hy kon gehelp het.
    Show book
  • Die Tandmuis - Afrikaanse Kinder Luisterstories - cover

    Die Tandmuis - Afrikaanse Kinder...

    Rodeen Visser-Ludick

    • 0
    • 0
    • 0
    "Die tandmuis" is 'n oulike storie oor 'n tandmuis wat op 'n plaas woon en elke jaar 'n briefie aan die dorp se kinders stuur om hulle aan te moedig om mooi na hulle tandjies te kyk. Hy beloon hulle met 'n geldjie vir elke spierwit tandjie. Baie van die muise op die plaas moet hul huisies van modder en riete bou omdat die tandmuis net 'n paar tandehuisies per jaar kan bou. Elke jaar word baie muisies se riethuisies deur die harde winterreën vernietig. Rosie, 'n plaasmuis, is tiende op die lys om 'n tandehuisie te kry en het 'n slim plan beraam om die tandmuis te help om tande vinniger bymekaar te maak sodat almal voor die winter pragtige en warm tandehuisies kan hê.
    Show book
  • Donker Begeertes - cover

    Donker Begeertes

    Ronel Janse van Vuuren

    • 0
    • 0
    • 0
    Yster en feë is nie vriende nie. 
      
    Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel. 
      
    Hoërskool is egter nie veel veiliger as Feërie nie. Cliques, verlief raak en dag-tot-dag aktiwiteite navigeer, is gevaarlik genoeg sonder om te vrees vir ontmaskering as 'n wese van 'n ander wêreld. 
      
    Maar wanneer iets gebeur en almal hul ware self openbaar, het Tasha 'n keuse om te maak: sal sy hulle red van die vloek op hulle en haar ware aard openbaar, of sal sy hulle laat doodgaan en self veilig bly? 
      
    Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Tasha die omwenteling van haar wêreld hanteer. 
      
    *Hierdie is die eerste boek in die Donker Hof Susters reeks.
    Show book