Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Doodswens - Bloedgebonde Boek 12 - cover

Doodswens - Bloedgebonde Boek 12

Amy Blankenship

Translator Angela Kruger

Publisher: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Ren het gedink hy het hom 'n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met 'n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar 'n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.

Om deurmekaar te raak met die ondergrondse diefstalring wat deur demone bestuur word, was maklik ... dit was om hulle te ontsnap toe hulle besluit het om haar dood te maak waarmee Lacey probleme ondervind het. Wanneer haar vennoot sterf net om haar 'n voorsprong te gee, laat sy nie sy opoffering tot niet nie en hardloop asof 'n horde demone haar jaag ... wat hulle is. Hoe moes sy weet dat haar ontsnappingsroete haar reguit in die middel van 'n demoonoorlog sou lei en in die arms van 'n sexy vreemdeling wat magtiger as haar ergste nagmerrie was? Ren het gedink hy het hom 'n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met 'n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar 'n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.
Available since: 09/01/2023.
Print length: 442 pages.

Other books that might interest you

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Show book
  • Nag Lig - Bloedgebonde Reeks Boek 2 - cover

    Nag Lig - Bloedgebonde Reeks Boek 2

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.Quinn Wilder het na haar gekyk met die honger oë van 'n poema vandat sy gebore is. Toe sy 'n tiener was het die temptasie om haar sy eie te maak vinnig 'n rif tussen hom en haar oor-beskermende broers veroorsaak. Toe hule vaders mekaar vermoor het in 'n geveg, was die gesinne geskei van mekaar en sy was veilig buite sy bereik. Quinn het haar oor 'n afstand gevolg en agter gekom dat die vampier oorlog sy goeie punte het wanneer sy vergeet om weg te bly. 
    Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.
    Soos wat die ondergrondse oorlog eskaleer, so eskaleer die begeerte vlamme wat begin het by 'n ontvoering en vinnig uitdraai in 'n gevaarlike spel van verleiding.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Duiwelse Dag - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Dag - 'n Aangrypende...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    Steven Cabbott se tyd raak min om die Einde van Dae te voorkom. 
    “Duiwelse dag is 'n fenomenale bonatuurlike roman, gevul met aksie, drama, buitengewone karakters en 'n betowerende storielyn. Mnr. Altabef het nog 'n briljante meesterstuk geskep!” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Susan Sewell (5 STERRE) 
    In 'n ongelukkige speling van die lot is Steven Cabbott die bloedige Antichris, en almal wil hom uitskakel: lig- en donkerengele, Towers, en 'n besonderse irriterende Polisie Kaptein. Dit maak hom regtig kwaad, maar hy is in hierdie geveg oortref, so hy wend hom tot die Noodlotte, wie se hulp nie goedkoop sal wees nie. 
    Steven se pa sê vir hom hy het 'n plan wat dalk die einde van die wêreld kan keer—as Steven sterk genoeg is om dit te voltooi. Steven sou hom graag wou vertrou, maar... wel, hy is die Duiwel. Dit is beter om sy eie plan te beraam, net ingeval. 
    EVOLVED PUBLISHING BIED AAN 'n intrigerende, opwindende blik op 'n groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik tot die Einde van Dae lei, met die vierde boek in die veelvuldig bekroonde "A Nefilim Riller"-reeks. 
    “Vinnige tempo en aksiebelaaide, Duiwelse dag is 'n absoluut briljante roman wat jou op die punt van jou stoel sal hou en meer sal wil hê. Om te sê ek was mal oor hierdie boek, is 'n onderskatting!” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Rabia Tanveer (5 STERRE) 
    “Duiwelse dag is, vir my, die beste in hierdie reeks en dit sê iets. ... Nog 'n wipwaentjierit, geregisseer deur Jeff Altabef, met van die mees onvergeetlike karakters wat jy ooit sal ontmoet, in situasies wat jou verstand sal verstom.” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Lex Allen (5 STERRE)
    Show book
  • Bloedreën - Bloedgebonde Reeks Boek 13 - cover

    Bloedreën - Bloedgebonde Reeks...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Die kern van Bloed is 'n raaisel wat baie betekenisse het. Bloed is die bringer van lewe ... maar as dit gemors word, kan dit lewe in 'n oogwink vernietig. Legendes sê dat Bloed ook die skakel is wat sielsgenote saambind ... selfs al is een van daardie siele verpletter. Gemoedere en sedes van die LA paranormale word getoets wanneer onskuld, ongeag die oorsprong daarvan, bedreig word. Hulle word daaraan herinner dat nie alle demone boos is nie ... soms moet selfs demone gered word van die dinge wat werklik in die nag rondbeweeg. Tydens openbarings vol dood, wedergeboorte en aanvaarding van die onvermydelike, word 'n nuwe wapen gesmee deur die val van die Bloedreën.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Verslete Bloed - Bloedgebonde Reeks Boek 10 - cover

    Verslete Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het Jade belowe om nooit 'n weerwolf van enige aard te vertrou nie ... nog minder om vir een te val. Sy sukkel om daardie belofte na te kom wanneer sy gered word deur 'n blonde, blouoog Alfa met die liggaam van 'n Griekse god. Maak nie saak hoe hard sy baklei nie, Jade vrees dit is een Alfa teen wie sy sal verloor.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Duiwelse Dans - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Dans - 'n Aangrypende...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    Na aanleiding van 'n wonderlike nuwe tegnologie wat ontwerp is om mense slimmer te maak, vind 'n reeks grusame moorde plaas, en 'n raaisel ontwikkel wat so donker is dat dit almal bedreig. 
    
    
    
    	•GOUE MEDALJE WENNER: Lesers se gunstelingboektoekennings - Christen - Fantasie/wetenskapfiksie 
    
    
    
    ’n Oorlog broei tussen engele en demone, en of ons daarvan hou of nie, ons sal almal kant moet kies. Steven Cabbott, 'n Nefilim gebore uit 'n gevalle engelvader en 'n menslike moeder, het die kant van die engele gekies, 'n eienaardige besluit vir 'n moordenaar soos hy. 
    
    
    Nogtans het 'n engel hom belowe dat verlossing moontlik is - selfs vir hom - en die engel het krygers aan sy kant nodig gehad. Het hy die waarheid vertel? Steven hoop so, maar weet nie wie om te vertrou nie. Hy moet nietemin die raaisel agter 'n reeks grusame moorde oplos voordat dit te laat is, want hy is seker van hierdie een ding: almal se siel is op die spel. 
    
    
    As jy van Jim Butcher, Michael Anderle, Shayne Silvers of K.F. Breene hou, sal jy mal wees oor die bekroonde "’n Nefilim Riller"-reeks. 
    
    
    EVOLVED PUBLISHING BIED 'n intrigerende, opwindende blik binne die groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik lei tot die Einde van Dae, met die tweede boek in die veelvuldige bekroonde "’n Nefilim Riller" se bonatuurlike rillers. 
    
    
    US Review of Books sê: “Hierdie tweede boek in die skrywer se ‘’n Nefilim Riller’-reeks trek steeds lesers in sy bonatuurlike distopiese storielyn met sy vinnige aksie, kreatiewe intrige en goed ontwikkelde karakters. Die skrywer duik dieper in en brei uit op die godsdienstige, mitologiese oorlewering van engele en demone en slaag daarin om dit tasbaar en herkenbaar te maak sonder om te duidelik vals te wees. Die idee dat tegnologie as 'n voertuig vir die kwaad gebruik kan word, is 'n ou konsep, maar dit is besonder gepas en slim in hierdie roman."
    Show book