Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Donker Vlamme - Bloedgebonde Reeks Boek 6 - cover

Donker Vlamme - Bloedgebonde Reeks Boek 6

Amy Blankenship

Translator Angela Kruger

Publisher: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Net soos die vampieroorlog toeneem in 'n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir 'n pragtige nekromanser wat verbind is met 'n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van 'n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie ... tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie 'n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het dat wanneer jy met vuur speel jy verseker verbrand gaan word.
Available since: 03/03/2023.
Print length: 560 pages.

Other books that might interest you

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Show book
  • Skerwe Van Haar Siel - cover

    Skerwe Van Haar Siel

    KarnaS

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur...
    Show book
  • 'n Teken in die Nag - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 36 - cover

    'n Teken in die Nag - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    ’n Eensame ruiter kom uit die woestyn nag te voorskyn.
     
    ’n Enkele ontploffing verbreek die stilte van die afgeleë Franse Vreemdelegioen se buitepos.
     
    En binne in die fort lê daar ’n hele garnisoen dood… sonder ’n enkele wond.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Wanneer die legendariese Kaptein D’Arlan met versterkings opdaag, verwag hy ’n bloedige beleg. In plaas daarvan vind hy ’n stil graf, ’n afgryslike raaisel en ’n verraaier in sy geledere. Voordat hy die sameswering kan ontmasker, word sy vliegtuig gekaap, wat sy manne direk in die hande van ’n massiewe, wagtende leër lewer.
     
    Vasgekeer in die vliegtuig se wrak en omring, moet D’Arlan en sy handjievol veteraan legioensoldate vir hul lewens veg. Maar terwyl hulle vlaag na vlaag van aanvalle afweer, ontbloot hulle ’n sinistere komplot van gif, waansin en ’n verraaier wat dreig om die Legioen op sy knieë te dwing. Mislukking is nie net die dood nie, dit is die aanbreek van ’n nuwe oorlog.
     
    Hierdie aangrypende militêre riller kombineer die hoë spanning van ’n misterie met die onverbiddelike pas van ’n klassieke aksie-avontuur. Dis ’n verhaal van ongelooflike moed, skokkende verraad en oorlewing teen onmoontlike kanse. Perfek vir aanhangers van Alistair MacLean, Wilbur Smith en epiese woestyn oorlogvoering.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike ses-en-dertigste Sahara-avontuur!
    Show book
  • Skadu Van Dood - Bloedgebonde Reeks Boek 8 - cover

    Skadu Van Dood - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    In die hart van die Demoonoorlog kan niks as vanselfsprekend aanvaar word nie, aangesien dit die lot van die betrokkenes in 'n uiters gevaarlike en verleidelike vorm van chaos stuur. Een man vind uit dat vreemdelinge vir 'n oomblik van verblindende passie in die donker kan bots, net om deur die koue hand van die noodlot geskei te word sonder eens 'n naam om te help in sy soektog na haar. 'n Ander man sal vind dat wanneer die Skadu van die Dood 'n bekruiper word, die mees verleidelike vyande vinnig sy sterkste bondgenoot kan word ... selfs al is dit teen sy wil. En kan die hart van een sielsgenoot keer dat die twee mans wat haar liefhet, mekaar doodmaak?PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Besmette Bloed - Bloedgebonde Boek 7 - cover

    Besmette Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Om 'n ooreenkoms met 'n demoon te maak is bindend, selfs al weet jy nie die persoon is 'n demoon nie. Deur dit tot sy voordeel te gebruik, het Zachary die heilige reël verbreek en Tiara doelbewus 'n ooreenkoms aangebied. Hy sou haar enigste minnaar word totdat sy 'n ware maat gevind het ... wat hy nie van voorneme is sal gebeur nie. Deur die ooreenkoms te verseël, kom sy donker kant na vore wanneer Tiara van hom af weghardloop, toe sy dink sy is nou op PIT se treflys weens haar besmette bloed. Zachary beveg vuur met vuur wanneer hy haar vang dat sy binne die arms van die vyand wegkruip.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Kleur My Rooi - cover

    Kleur My Rooi

    Vianka Van Bokkem

    • 0
    • 1
    • 0
    Victoria en haar tweeling suster is half-vampier en half-heks. Toe hulle sien hoe hulle ma en pa wreed vermoor word deur vampier jagter het hull wraak geweer teen hulle en enige iemand anders wat hulle gehelp het. Wat hulle nie verwag het was om verlief te raak op tweeling broers, Prins Alexandru en Prins Andrei van Romeinië. 
    Show book