Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Geskei En Nie Meer Bang Nie: - Emosionele Ondersteuning Vir Die Nuut Geskeide - cover

Geskei En Nie Meer Bang Nie: - Emosionele Ondersteuning Vir Die Nuut Geskeide

Tony Haynes, T TASHER

Publisher: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Het u al deur 'n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van "Ja ek sal" verander het in "Ek sal nie" saam met die verlies van al die drome wat nooit vervul sal word nie? Geskei En Nie Meer Bang Nie: Emosionele Ondersteuning vir die Nuut Geskeide is die eerste boek van 'n trilogie geskryf om lesers te help met post-egskeiding sake terwyl u ook bemoediging verskaf word wat u sal benodig soos wat u aanbeweeg.
Available since: 07/23/2021.

Other books that might interest you

  • Wreed en mooi is die dood - Verhale oor verlies hunkering en heling - cover

    Wreed en mooi is die dood -...

    Tobie Wiese

    • 0
    • 2
    • 0
    Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.
    In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
    Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.
    'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.
    Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.
    Show book
  • Aangenaamsdal se geheim - Paaie van gebed wat na God lei - cover

    Aangenaamsdal se geheim - Paaie...

    Ewald van Resnburg, Siegfried Louw

    • 0
    • 0
    • 0
    Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een – maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. 
    Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek ’n groot skat!” 
    Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied …
    Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.
    Show book
  • Teëspoed is jou voorspoed - 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk - cover

    Teëspoed is jou voorspoed - 10...

    Bertus Steenkamp

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie! 
    “Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp  
    Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders: 
    ·      Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste. 
    ·      Hy het geen slegte skuld nie. 
    ·      Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede. 
    ·      Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin. 
    ·      Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika. 
    ·     Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
    Show book
  • Power Woman - cover

    Power Woman

    Dr Joy Onyesoh

    • 0
    • 0
    • 0
    This is the third solo book by the author coming at the heels of her second book “The Moulding of the Master’s Vessel: Our Journey with Brittle Bone Disease”, which was a best-seller on Amazon. In this book, Power Woman, the author Dr. Joy Onyesoh spins a web between her personal experiences and life lessons to show how women can expand their circle of influence. She shares practical strategies that can be adapted by women who are passionate about building the capacities, social wealth and living a life of limitless abundance.
    Show book
  • Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een) - cover

    Die Optimale Liggaams Gewig...

    The Blokehead

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie boek is bedoel om 50+ Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge voor te stel. Dit bevat gedetaileerde stap vir stap instruksies oor hoe om elke oefening te doen. 
    
    
    Hierdie boek verken ook die aangepasde vorms van sommige liggaams gewig oefeninge wat gebruik word in sports oefeninge. 
    
    
    Elkeen van die oefeninge wat in hierdie boek voorkom vereis slegs minimale toerusting soos stoele, toue en bars. Die persoon wat die oefening doen kan altyd die toerusting afwissel met items wat eners is en beskikbaar is by die huis. Daar is nie nodig om na ‘n gymnasium te gaan om hierdie oefeninge te doen nie. Hulle kan in die huis of in jou agter erf gedoen word. 
    
    
    Geniet die lees!
    Show book
  • Die Wêreld Se Mees Geliefde Inspirasies - cover

    Die Wêreld Se Mees Geliefde...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    'n  Opbeurende boek vol inspirasies. 
    
    
    Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe.  
    
    
    Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee. 
    
    
      
    Show book