¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Die Nie Toegelaat - Die Humoristiese Verhaal Van 'N Kontemporêre Vampier Familie - cover

Die Nie Toegelaat - Die Humoristiese Verhaal Van 'N Kontemporêre Vampier Familie

Owen Jones

Traductor Rensche

Editorial: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

Heng Lee begin ewe skielik baie vreemd voel, so hy bel in om die plaaslike Sjamaan, wat toevallig sy tante is, te sien. Sy doen 'n paar toetse en besluit dat Heng geen bloed het nie, maar hoe gaan hy sy familie vertel, en wat gaan hulle daaraan doen?
Disponible desde: 24/10/2022.
Longitud de impresión: 322 páginas.

Otros libros que te pueden interesar

  • Net vier dae om te lewe! - 'n Versameling Afrikaanse stoepstories oor die lewe se humor hartseer en onverwagse draaie - cover

    Net vier dae om te lewe! - 'n...

    Chris Opperman

    • 0
    • 0
    • 0
    NET VIER DAE OM TE LEWE!
     
    Hierdie e-boek is geskryf deur Chris Opperman op sy tagtigjarige ouderdom en is die eerste boek wat hy skryf.
     
    Elkeen van ons het unieke stories om te vertel, van wat alles in ons lewe gebeur het en die tragiese daarvan is dat bitter min van ons die stories vasvang op swart en wit, vir ons nageslagte om te lees en te geniet. Wanneer die dood op die drumpel van jou deur kom staan, skrik baie skielik wakker, maar gewoonlik vir meeste dan te laat. Chris Opperman het besluit, kom wat wil, hy gaan skryf oor ’n klompie van sy uitsonderlike lewensverhaal stories voor die geleentheid hom vir ewig ontneem word.
     
    In sy besondere manier van skryf, met baie Engelse woorde asook eie woorde wat geskep is en dus nie in woordeboeke voorkom nie, neem hy die leser op ʼn opwindende tog van meer as 16 lekkerlees kortverhaal stories. Meeste van sy stories het ʼn komiese aanslag terwyl ander weer drama bevat en nog ander die kyker ʼn terugblik gee van wat tien, twintig, dertig jaar en langer terug in Suid-Afrika gebeur het. Daar is genoeg inligting wat oud en jonk mee sal kan identifiseer en dit dus nie sal teleurstel nie. Hy spreek sy hoop uit dat die boek ook ander sal inspireer om die pen op te neem en hulle stories sal verewig op papier en so ander se lewe kan verryk met die soet en die suur of die swaarkry en lekkerkry van hul lewe…
    Ver libro
  • Stoei Boewe Van Hoërskool Killimore - cover

    Stoei Boewe Van Hoërskool Killimore

    Joe Rasselor

    • 0
    • 0
    • 0
    COPYRIGHT © 2015 Thomas Mangan Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie verhaal of die vergeselde literatuur mag gereproduseer word sonder skriftelike toestemming van die skrywer. Alle name en karakters is die intellektuele eiendom van Thomas Mangan. 
    
    
    … 
    
    
    Laat elke stoeier en nie-stoeier lees op hul eie risiko. 
    
    
    Aan al my stoei spanmaats.   
    
    
    Mag julle steeds geseën wees na al hierdie jare, waar julle ook al mag wees.
    Ver libro
  • Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur - cover

    Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

    Khaled Talib

    • 0
    • 0
    • 0
    Voorwoord 
    
    
    Daardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as daardie oomblik kom, jy 'n gereedse voorsiening van vars geselskap het.  
    
    
    As jy ooit vasgepen is aan woorde, gesels net oor daardie vriend van jou in Singapoer wat hierdie klein boekie geskryf het. Hopelik sal dit bydra tot jou reeds snaakse en interessante persoonlikheid om mense meer van jou te laat hou. Ek probeer om jou maklik neer te lê hier. Gekheid. 
    
    
    Of jy nou by die haarkapper salon is, op 'n lang vlug of 'n woestyn pad, 'n gastehuis in die middel van nêrens of 'n ver verwyderde eetplek, neem my (ek bedoel die stories) saam met jou. 'n Samestelling van opstelle en oor peinsings oor die lewe wat beter is as om uit die venster te staar. Daar is 'n bietjie van alles hier, wat wissel van humor tot horror tot filosofie. Ek het baie van hierdie tipes stories, maar ek het gedink ek begin met 'n mondvol om te sien hoe dit gaan met jou sous. As ek aangemoedig voel, skryf ek meer.   
    
    
    Dus, hé, geen verskonings meer om na jou foon te staar of vasgepen te wees met 'n paar herhalings op die kabel kanale nie. Jy het 'n boek in besit wat jou en ander tussen die kuiertjies vermaak. 
    
    
    Gelukkige vertelling! 
    
    
    Khaled
    Ver libro
  • Die Nie Toegelaat - Die Humoristiese Verhaal Van 'N Kontemporêre Vampier Familie - cover

    Die Nie Toegelaat - Die...

    Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    Heng Lee begin ewe skielik baie vreemd voel, so hy bel in om die plaaslike Sjamaan, wat toevallig sy tante is, te sien. Sy doen 'n paar toetse en besluit dat Heng geen bloed het nie, maar hoe gaan hy sy familie vertel, en wat gaan hulle daaraan doen?PUBLISHER: TEKTIME
    Ver libro