¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
¡Escucha online los primeros capítulos de este audiolibro!
All characters reduced
Asiatiese kortverhale - cover
REPRODUCIR EJEMPLO

Asiatiese kortverhale

Owen Jones

Narrador Dini Steyn

Editorial: Tektime

  • 0
  • 1
  • 0

Sinopsis

Asiatiese Kortverhale, deur nege outeurs, het elk ‘n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond. 
Asiatiese Kortverhale het gebeur as gevolg van ‘n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. ‘n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook ‘n paar stories het, nog ‘n vriend het my ‘n epos gestuur dat hy ‘n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel. 
Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of ‘n klomp het in elk geval. 
Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of ‘n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam.
Duración: alrededor de 4 horas (03:43:34)
Fecha de publicación: 14/07/2022; Unabridged; Copyright Year: — Copyright Statment: —