Boxer en Brandon
Inna Nusinsky, KidKiddos Books
Editora: KidKiddos Books
Sinopse
Hierdie is 'n hartroerende verhaal van vriendskap tussen 'n hond en 'n klein seuntjie.Wanneer een van hulle hulp nodig het, is hulle altyd daar vir mekaar. Dit is wat ware vriendskap beteken.
