¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Niquito Die Tuinierhond - cover

Niquito Die Tuinierhond

Dill Ferreira

Editorial: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

'n Weggooihondjie en 'n liefdevolle kind. 'n Perfekte vennootskap. BOEK01'n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen 'n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en respek tussen vriende en strek verder as die storie om die harte van klein lesertjies aan te raak.PUBLISHER: TEKTIME
Disponible desde: 10/05/2023.
Longitud de impresión: 74 páginas.

Otros libros que te pueden interesar

  • Asiatiese kortverhale - cover

    Asiatiese kortverhale

    Owen Jones

    • 0
    • 1
    • 0
    Asiatiese Kortverhale, deur nege outeurs, het elk ‘n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond. 
    Asiatiese Kortverhale het gebeur as gevolg van ‘n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. ‘n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook ‘n paar stories het, nog ‘n vriend het my ‘n epos gestuur dat hy ‘n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel. 
    Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of ‘n klomp het in elk geval. 
    Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of ‘n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam.
    Ver libro
  • Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe Om Jou Hond Soos ‘n Regte Hond Te Laat Voel En So Sy Liefde Te Wen! - cover

    Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe Om...

    Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    `Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.` is die volledige handboek oor die kies, koop, bou van `n verbinding met `n hond en sy sorg, geskryf deur `n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy `n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy seker is dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is `n moet lees!
    Ver libro
  • Oor Berge en Dale - Op Reis met 'n Monumentjagter - cover

    Oor Berge en Dale - Op Reis met...

    Jackie Grobler

    • 0
    • 0
    • 0
    Daar is nie 'n plaasdraad te hoog, grondpad te sinkplaat of aanwysings te gebrekkig om die geskiedkundige Jackie Grobler te keer nie. Wanneer hy 'n monument in sy visier het, sal hy dit vind. In hierdie boek reis hy oor berge en dale deur die vlaktes van die binneland tot by die voetheuwels van die Drakensberge op soek na meer as 400 interessante gedenkplekke. Van die monumente is bekend en vertel van groot keerpunte in ons geskiedenis. Ander is weggesteek en onthul minder bekende aspekte van die verlede. Grobler reis onder meer op die spoor van die Voortrekker Louis Tregardt deur Limpopo en in KwaZulu-Natal besoek hy slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog en struggle-gedenkplekke. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. Sy reise na die Oos-Kaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Biko en in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers.
    Ver libro
  • 501 Lekkerlag Grappe - cover

    501 Lekkerlag Grappe

    Andre Brink

    • 0
    • 0
    • 0
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. Lekkerlag-grappe is 'n onontbeerlike grapgids, 'n móét vir elke huis!
    Ver libro
  • Al Die Prettige Dinge Is Hier! Onthou Jy? - cover

    Al Die Prettige Dinge Is Hier!...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Onthou jy?
    Rock n roll en Elvis Presley, die hula hoop, Superman en Batman strokiesprente, Lucky packets, Levi jeans, Secret 7, Monopoly, Old McDonald, Barbie en Ken, Old Spice en Meccano stelle?
    Ver libro
  • Die Aanhou Van Koikarp - Die Oudste Siervis In Die Wêreld! - cover

    Die Aanhou Van Koikarp - Die...

    Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    Die inhoud van hierdie e-boek oor Koi-tuindamme en verwante onderwerpe is in agtien hoofstukke georganiseer, wat jou sal help om 'n ligging vir jou Koikarp-dam te kies, dit regdeur die jaar op te stel en in stand te hou en na jou waardevolle vis om te sien gedurende die verskillende seisoene en selfs in besonder ongunstige weerstoestande. Dit kan jou selfs help om 'n nuwe loopbaan aan te durf.PUBLISHER: TEKTIME
    Ver libro