Begleiten Sie uns auf eine literarische Weltreise!
Buch zum Bücherregal hinzufügen
Grey
Einen neuen Kommentar schreiben Default profile 50px
Grey
Jetzt das ganze Buch im Abo oder die ersten Seiten gratis lesen!
All characters reduced
Jy Kan Minder Stres - cover

Jy Kan Minder Stres

Céline Claire

Übersetzer Henry H. Pinkham

Verlag: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Beschreibung

This ebook explains the definition, benefits and hazards of stress to humans.
Overloaded with work?
Boss shouting at your ear?
Deadlines coming from left and right?
Feeling the pressure and stress from everyday life?
Well, read on, because you're going to find out how to reduce stress once and for all!
First of all...
What is Stress?
Stress is what we feel when we’re overworked, when we’re dreading something that’s about to happen or when we’re generally unable to relax and stay calm due to outside or inside factors influencing our thoughts.
But it actually goes beyond this. Stress is a basic physiological reaction that is designed to help us focus and survive.
In itself it is not a bad thing and is actually rather adaptive.
The problem is that it has been taken out of context, which means the positive effects become outweighed by the negative.
So What's The Solution?
With so much information out there, it's hard to know where to even begin.
The good news is, I've written a guide sharing all techniques on how to reduce stress so you can finally live a life of peace, clarity, and certainty.
Introducing...
YOU CAN STRESS LESS.
Verfügbar seit: 30.06.2022.
Drucklänge: 41 Seiten.

Weitere Bücher, die Sie mögen werden

  • Bloedbroers - Na die slagveld van Smokeshell en terug - cover

    Bloedbroers - Na die slagveld...

    Deon Lamprecht

    • 0
    • 0
    • 0
    "Dis politici wat oorlog verklaar, nie ons nie. Ons het gedoen wat ons geglo het ons moes doen en hulle [die vyand] ook . . ." – Marco Caforio, ouddienspligtige
    Op 10 Junie 1980 gedurende 'n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep 'n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.
    Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by die doelwit Smokeshell gelei. In die chaos wat daardie dag gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 noodlottig gewond en hy is self ook beseer. Een van sy troepe, die 18-jarige HP Ferreira, is met 'n 14,5 mm-masjiengeweer deur sy pelvis geskiet en hy is ook deur etlike AK-47 koeëls getref. Hy het wonderbaarlik oorleef.
    Louw, nog met die bloed van sy manne aan sy klere, en 'n handjievol ander soldate het die aand deurgebring in 'n Ratel wat deur 'n RPG-vuurpyl getref is. Hulle was heeltemal afgesny van die res van die aanvalsgroep en het nie geweet of hulle die son sou sien opkom nie.
    In Bloedbroers vertel van die oorlewendes van hul ervarings tydens die geveg. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.
    Zum Buch
  • Terreur en Bevryding - Die ANC SAKP die Kommunisme en geweld (1961-1990) - cover

    Terreur en Bevryding - Die ANC...

    Leopold Scholtz

    • 0
    • 0
    • 0
    Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik 'n eeu terug begin delf. 'n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz.
    In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer. Die doel was om mettertyd die partyleiding oor te neem as deel van 'n beoogde revolusie in twee fases: 'n nasionaal demokratiese revolusie – 'n konsep wat steeds deel is van ANC-beleid – gevolg deur 'n Marxisties-Leninistiese "diktatuur van die proletariaat". Volgens Scholtz sou dit 'n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring.
    Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was.
    Scholtz plaas die kollig op die dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid binne die ANC/SAKP in ballingskap, die korrupsie deur 'n deel van die leierskorps en die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe. Hy voer aan dat dit wat tans in Suid-Afrika op al drie regeringsvlakke gebeur 'n voortsetting is van 'n kultuur wat al tydens die alliansie se jare in ballingskap gevestig is.
    Zum Buch
  • Die Stellenbosch-Mafia - 'n Verhaal van mag geld en invloed - cover

    Die Stellenbosch-Mafia - 'n...

    Pieter Du Toit

    • 0
    • 0
    • 0
    "Comrade president, Stellenbosch is 'n groot probleem. Ons weet jy is na aan Stellenbosch … ons het Stellenbosch nie tot die parlement verkies nie. Ons het nie die Ruperts verkies nie." – DIE EFF-LEIER JULIUS MALEMA AAN PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA
    Daar word bitsig na hulle as die "Stellenbosch-Mafia" verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul invloed op die staat en die ekonomie, maar wie is hierdie groep ongelooflike ryk Afrikaanssprekende individue en hoeveel mag het hulle werklik? Die skrywer en joernalis Pieter du Toit het ondersoek gaan instel op Stellenbosch, een van die welvarendste dorpe in die land, wat deur talle as 'n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf word. Hierdie dorp is immers die geboorteplek van talle Afrikanerintellektuele, politieke leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke. Du Toit kyk krities na hierdie klub van miljardêrs: Wie is hulle en belangriker nog, hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het ontstaan danksy gedeelde direksies, alliansies en
    familieverbintenisse? Hy bied 'n intieme blik op Johann Rupert se sakeryk en beskryf ook die opkoms van Markus Jooste en die impak wat die Steinhoff-skandaal op Stellenbosch gehad het.
    Zum Buch
  • Jy Kan Minder Stres - cover

    Jy Kan Minder Stres

    Céline Claire

    • 0
    • 0
    • 0
    This ebook explains the definition, benefits and hazards of stress to humans.Overloaded with work?
    
    Boss shouting at your ear?
    
    Deadlines coming from left and right?
    
    Feeling the pressure and stress from everyday life?
    
    Well, read on, because you're going to find out how to reduce stress once and for all!
    
    First of all...
    
    What is Stress?
    
    Stress is what we feel when we’re overworked, when we’re dreading something that’s about to happen or when we’re generally unable to relax and stay calm due to outside or inside factors influencing our thoughts.
    
    But it actually goes beyond this. Stress is a basic physiological reaction that is designed to help us focus and survive.
    
    In itself it is not a bad thing and is actually rather adaptive.
    
    The problem is that it has been taken out of context, which means the positive effects become outweighed by the negative.
    
    So What's The Solution?
    
    With so much information out there, it's hard to know where to even begin.
    
    The good news is, I've written a guide sharing all techniques on how to reduce stress so you can finally live a life of peace, clarity, and certainty.
    Introducing...
    
    YOU CAN STRESS LESS.
    PUBLISHER: TEKTIME
    Zum Buch
  • Heilige Numeriese Kodes van Agesta - Getalle wat jou lewe seën - cover

    Heilige Numeriese Kodes van...

    Edwin Pinto

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie Heilige Numeriese Kodes of Genesingskodes is onlangs gekanaliseer en
    dit is boodskappe wat deur verskeie opgestygde meesters oorgedra word; Moeder Maria, Goddelike Moeder Shekinah,
    Aartsengele Rafael, Jofiël, Michael, Uriel, Johannes die Geliefde, ens.
    
    Soos die Aartsengel Raphael verduidelik, dit is kodes uit die tyd van Atlantis, hulle was
    ook 'n geskenk vir die mense van daardie tyd, toe met die val van Atlantis en die
    verlaging van vibrasies op die planeet hierdie kodes was nie meer bruikbaar nie.
    Nou is ons terug na dieselfde vlak van vibrasie en hierdie Numeriese Kodes is heeltemal
    weer funksioneel!
    
    Daar is verskeie groepe kodes wat op 'n ander manier toegepas word, ek sal hulle hieronder uiteensit
    elkeen, in elk geval hier sal ek elke kanalisering plaas en in sommige kan daar meer wees
    spesifikasies, so ek stel voor dat jy dit heeltemal lees as jy belangstel in enige kode daarin
    (hulle is nog kort).
    
    Die energievlakke van hierdie kodes is van 'n baie hoë vibrasie, ek hoop dat hierdie Manuskrip
    vir jou van nut wees. Ek eer hierdie oomblik wat my toegelaat het om die samestelling te maak en dit aan jou te lewer
    tot u hoogste beswil.
    Zum Buch
  • Hoe Om 'n Feminis Te Wees: 'n Man Se Gids Om Te Veg Vir Die Regte & Gelykheid Van Vroue - ‘N Man Se Gids Om Te Veg Vir Die Regte En Gelykheid Van Vroue - cover

    Hoe Om 'n Feminis Te Wees: 'n...

    Steve Chiaba

    • 0
    • 0
    • 0
    'n Manlike gids tot hedendaagse feminisme. 
    
    
    Was jy al ooit 'n slagoffer van geweld, haat, teistering of lyding weens jou geslag? 
    
    
    Om 'n feminis te wees of feministiese ideale te beoefen, beteken om te veg vir die dinge wat saak maak. 
    
    
    Dinge soos gelyke betaling, respekvolle behandeling, kraamverlof, voortplantingsregte, gesinsgeweld, onder andere. 
    
    
    As jy meer wil leer oor hoe om vir jou regte te veg en te help veg vir vroueregte regoor die wêreld, dan is hierdie gids vir jou. 
    
    
    - Leer om 'n feminis te wees.
    - Leer hoe om vir jou regte te veg.
    - Veg vir gelykheid en gelyke betaling.
    - En nog baie meer! 
    
    
    Leer om aan die regte kant van die geskiedenis te wees deur die mensdom te help waar dit jou die nodigste het! 
    
    
    Vrywaring: 
    
    
    Hierdie skrywer en/of kopieregeienaar (s) maak geen voorstellings, beloftes of waarborge ten opsigte van die akkuraatheid, volledigheid of toereikendheid van die inhoud van hierdie boek nie, en ontken uitdruklik verantwoordelikheid vir foute en weglatings in die inhoud van hierdie boek. Hierdie produk is slegs vir verwysing. Raadpleeg asseblief 'n professionele persoon voordat jy optree oor enige van die inhoud wat daarin gevind word.
    Zum Buch