Die ruspe se reis The traveling caterpillar
Rayne Coshav, Books KidKiddos
Publisher: KidKiddos Books
Summary
Hierdie storie gaan oor 'n ruspe wat per ongeluk op 'n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het 'n opwindende ervaring gehad, nuwe kos probeer en nuwe plekke gesien. Maar op die ou end was sy die gelukkigste om terug te gaan huis toe na haar familie toe.