Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Wie Het Die Naam Van God Uit Die Bybel Gehaal? - cover

Wie Het Die Naam Van God Uit Die Bybel Gehaal?

Bernard Levine

Publisher: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is. 


Hoe dink jy voel God? 


Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê" 


Ons Vader wat in die hemel is 


Laat U naam geheilig word …watter naam? 


Is dit God? ... 


dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel. 


Is dit Here? ... 


dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel. 


Wat is die persoonlike heilige naam van die god wat jy dien? 


Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys? 


Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is? 


En ook in Openbaring hoofstuk 3? 


Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak. 


In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie. 
Available since: 10/30/2020.

Other books that might interest you

  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Show book
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Show book
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Show book
  • Ontvang Jou Wonderwerk - cover

    Ontvang Jou Wonderwerk

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie is 'n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheim tot die lewe, geluk en sukses ontdek. 
    
    
    Wees getrou aan jouself en volg jou hart. 
    
    
    Laat die wonderwerke wat jy so graag wil hê moet gebeur, jou lewe vul!
    Show book
  • Sade Van Lig - ‘N Soeker Se Gids Vir Die Uitbreiding Van Die Bewustheid - cover

    Sade Van Lig - ‘N Soeker Se Gids...

    Rev. Lena Sheehan, CHt.

    • 0
    • 0
    • 0
    Die doel van hierdie handboek is om jou te help om wakker te word tot 'n nuwe en meer progressiewe toestand. Dit bevat 'n paar basiese inligting om herinneringe aan te spoor wat inherent in en om jou is. Jy het tot jou beskikking, hetsy ingebed in jou DNA of binne die vibrasies van die planeet, al die inligting wat jy dalk nodig het om 'n gebalanseerde, vervullende, geesvervulde lewe te lei.
    
    Oor die afgelope 30 jaar wat ek ander gehelp het om hul bewustheid te verbeter om hulself beter te aanvaar (sowel as my studies en studies vir my eie voordeel), het ek gevind dat die onderwerpe wat ek in hierdie handboek aanspreek blykbaar die beste snellers is. Hulle is geensins al wat daar is om te weet en te verstaan ​​nie. Hulle is 'n hupstoot om jou te help om op die regte pad te kom sodat jy kan groei en vorder as 'n bewustelik verligte mens en 'n pragtige, en vreugdevolle lewe kan geniet. Deur dit te doen, help jy nie net jouself nie, maar die planeet en, om een ​​stap verder te gaan, die heelal.
    
    Neem asseblief kennis dat die meerderheid van hierdie inligting wat ek met jou deel, iets is wat ek van harte glo. Daar is egter 'n paar stukkies inligting wat ek ingesamel het wat ek nog steeds besig is om my kop om te vou om te bepaal of dit met my werklikheid saamsmelt of nie. Desondanks het ek gevoel dat dit verkeerd was vir my om hierdie feite uit te skakel, aangesien dit dalk perfek vir jou is. En, wie weet, te danke aan die voordele van meditasie en geeskontak, teen die tyd dat hierdie handboek gepubliseer word, is ek dalk net honderd persent aan boord met dit alles.
    Show book
  • Die Geheime Van Die Lewe: Inspirasie Wat Jy Nooit Sal Vergeet Nie! - cover

    Die Geheime Van Die Lewe:...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie! 
    
    
               Raak harte 
    
    
                                    Verander lewens
    Show book