¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Intieme Seks Geheime Van Die Jode - cover

Intieme Seks Geheime Van Die Jode

Bernard Levine

Editorial: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

      Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken?  Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat afgesny word?  Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys?  Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis?  Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek?  Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe?  Hoekom begrawe Jode hulle borde in die grond?  Jy sal geskok wees deur die vreemde praktyke van die Joodse gemeenskap.
Disponible desde: 30/10/2020.

Otros libros que te pueden interesar

  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Ver libro
  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Ver libro
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Ver libro
  • Studiegids: Matthew Volume I - Vers-vir-vers-studie van die evangelie van Matteus hoofstukke 1 tot 14 - cover

    Studiegids: Matthew Volume I -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Begin op 'n transformerende reis deur die Evangelie van Matteus met ons omvattende Bybelstudiegids. Dompel jouself in die ryk tapisserie van Matteus se vertelling terwyl ons die drade van profesieë, gelykenisse en kragtige leringe wat in hierdie Evangelie geweef is, ontrafel.
    
    Sleutel kenmerke:
    
    Ontdek die Koninkryk: Ontdek die diepgaande betekenis agter die Koninkryk van die Hemel as 'n sentrale tema, wat elke aspek van Jesus se lewe, leringe en sending rig.
    
    Bergpredikasie Diepduik: Duik in die Bergpredikasie, pak sy revolusionêre etiese beginsels uit en onthul die bloudruk vir Koninkrykslewe.
    
    Gelykenisse onthul: Verken die verborge skatte in Jesus se gelykenisse, en kry insigte in die geheimenisse van die Koninkryk en hul relevansie vir ons lewens vandag.
    
    Dissipelskapdinamika: Delf in die uitdagings en belonings van dissipelskap wat in Matteus aangebied word, en verstaan die koste en vreugde daarvan om Jesus te volg.
    
    Reflektiewe vrae: Neem deel aan deurdagte nadenke met vrae wat persoonlike nadenke en toepassing uitnooi, wat 'n dieper verband met die Evangelieboodskap bevorder.
    
    Gebede vir vandag: Verbind die tydlose waarhede van Matteus met die hedendaagse Christelike lewe deur gebede geïnspireer deur die Evangelie, wat die Skrif relevant maak vir ons daaglikse reis.
    
    Is jy gereed om 'n diepgaande verkenning van die Koninkryk van die Hemel te begin soos geopenbaar in die Evangelie van Matteus? Laat die transformerende krag van God se Woord toe om jou begrip en beoefening van jou geloof te vorm.
    Ver libro
  • Hoekom Ek Die Joodse Geloof Verlaat Het Om 'n Christen Te Word - cover

    Hoekom Ek Die Joodse Geloof...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie. 
    
    
    Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? 
    
    
    Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie. 
    
    
    En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. 
    
    
    Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die weg na die hemel? 
    
    
    Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.
    Ver libro
  • Die Ewige Plan - Geopenbaar! - cover

    Die Ewige Plan - Geopenbaar!

    Colin Jones And Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    'Die Ewige Plan - Geopenbaar' is 'n versameling artikels wat deur sy Geesgidse aan die man genaamd die Happy Medium, Colin Jones, gedikteer is. Hy het hulle deur middel van outomatiese skrif opgeneem.PUBLISHER: TEKTIME
    Ver libro