¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
Hoe Om Jou Sielsgenoot Te Ontmoet? - cover

Hoe Om Jou Sielsgenoot Te Ontmoet?

Bernard Levine

Editorial: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopsis

Hierdie unieke boek gaan jou 'n groot voorsprong gee om die regte geleenthede te skep om jou droom geliefde te ontmoet. 
Disponible desde: 12/02/2017.

Otros libros que te pueden interesar

  • Aangenaamsdal se geheim - Paaie van gebed wat na God lei - cover

    Aangenaamsdal se geheim - Paaie...

    Ewald van Resnburg, Siegfried Louw

    • 0
    • 0
    • 0
    Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een – maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. 
    Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek ’n groot skat!” 
    Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied …
    Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.
    Ver libro
  • Wreed en mooi is die dood - Verhale oor verlies hunkering en heling - cover

    Wreed en mooi is die dood -...

    Tobie Wiese

    • 0
    • 2
    • 0
    Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.
    In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
    Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.
    'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.
    Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.
    Ver libro
  • Teëspoed is jou voorspoed - 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk - cover

    Teëspoed is jou voorspoed - 10...

    Bertus Steenkamp

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie! 
    “Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp  
    Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders: 
    ·      Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste. 
    ·      Hy het geen slegte skuld nie. 
    ·      Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede. 
    ·      Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin. 
    ·      Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika. 
    ·     Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
    Ver libro
  • Konflikbestuur in 4 stappe - Metodes strategieë noodsaaklike tegnieke en operasionele benaderings om konflik situasies te bestuur en op te los - cover

    Konflikbestuur in 4 stappe -...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarom is dit noodsaaklik om die kuns van konflikbestuur te bemeester? Hoe kan ons konflikte van hindernisse in geleenthede vir groei en begrip omskep? Wat is die mees effektiewe strategieë om geskille te hanteer en op te los?
    
    Berei jou voor om 'n noodsaaklike gids te lees wat jou deur die dinamika van konflikoplossing sal lei. Die boek bied 'n duidelike en diepgaande pad om geskille in elke lewensfase te verstaan en te bestuur, van die werksomgewing tot die persoonlike konteks. In die besonder word die kritieke fases van konflikbestuur verken:
    
    hoe om konflikdinamika te herken en te verstaan;
    tegnieke om spanning te versag en op te los en dialoog te bevorder;
    gereedskap om konflikte in konstruktiewe geleenthede om te skakel;
    modelle om harmonieuse verhoudings te handhaaf en toekomstige geskille te voorkom.
    Die verdiepingsproses word voltooi met oefeninge vir selfanalise en strategieë gebaseer op die jongste wetenskaplike navorsing. Hierdie gids sal jou nie net help om konflikte effektief te bestuur nie, maar ook om dit in geleenthede vir persoonlike groei en verbetering van verhoudings te omskep... wat dit 'n onontbeerlike hulpbron maak vir enigiemand wat wil leer om konflikte met vertroue en bevoegdheid te bestuur en op te los.
    Ver libro
  • 'n Maklike benadering tot forex-handel - Die inleidende gids tot die Forex-mark en die meer doeltreffende handelsstrategieë in die geldeenhede veld - cover

    'n Maklike benadering tot...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Wat is Forex-handel en hoe werk dit? Om vinnig die grondbeginsels van Forex-handel aan te leer, was nog nooit so eenvoudig nie. Hierdie volledige en toeganklike gids sal jou die werksmeganisme van die buitelandse valutamark wys. Binne hierdie handleiding sal jy al die inligting ontdek wat jy kan gebruik om in Forex te begin werk. Van die werking van die boek tot die valuta kruis, van tegniese analise tot die fundamentele een, tot die voorlopige studie van die grafieke en die geldbestuur. Die Forex-handel gemaak eenvoudig is die eerste gids wat jou by die hand neem en jou stap vir stap verduidelik hoe om jouself met die mees vloeibare mark ter wereld te vergelyk. Vergeet van die duisend bladsye ondoeltreffende teoretiese handleidings wat teen krankjorumpreise op die web verkoop word, en geniet uiteindelik 'n leeservaring wat jou die kennis gee waarna jy teen 'n onklopbaar prys soek.
    Ver libro
  • Hosetta: Getroud Met'n Egbreker - cover

    Hosetta: Getroud Met'n Egbreker

    Dr. Pensacola H. Jefferson...

    • 0
    • 0
    • 0
    HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar.  Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof is nie eenvoudig iets wat jy oor leer en praat nie.  Dit is daar om toegepas en beoefen te word sodat God se mense GROOT DINGE, deur die KRAG van Sy Heilige Gees, kan doen.  Hosetta is 'n fiksionele karakter wat 'n lewe gelei het wat haar geloof uitgedaag het op elke persoonlike gebied.  Sy demonstreet jy kan alles dinge doen deur Christus wat jou versterk.  Sy demonstreet dat God se dissipels deur hoe hulle ander lief het, geken word en is ook 'n getuie dat hulle ook vir God ken!  Hosetta se lewe het SY BOODSKAP geword!
    Ver libro