Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Mila Alexis En Luna - cover

Mila Alexis En Luna

Angela Ellington

Publisher: Revival Waves of Glory

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Hierdie verhaal is van drie meisies van verskillende kulture, wat vriende geword het. Die storie wys uit, die  belangrikheid van persoonlikheid eerder as die  uiterlike voorkoms van n persoon. Hierdie is die perfekte kortverhaal vir 'n kind. 
Available since: 08/07/2020.

Other books that might interest you

  • My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2 - cover

    My Monster - Sig Woorde - Vlak 1...

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer om sigwoorde Boek 2  te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.
    Show book
  • Beer Vind 'n Huis - cover

    Beer Vind 'n Huis

    Linda Henderson

    • 0
    • 1
    • 0
        Klein Beer voel alleen in die wêreld. Nadat hy eendag wakker geword het en besef het dat daar geen ander bere was om hom te troos of vir hom te sorg nie, het hy besluit om op reis te gaan om iemand te vind wat hom sal lief hê. Soos jy sal vind tydens die lees van hierdie boek, lei sy soektog hom na 'n gelukkige einde. 
    Show book
  • My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5 - cover

    My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees. 
    
    
    Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 (enkel woorde en prente) is daar 3 boeke en vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) het ook drie boeke. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal genommer, begin by boek 1 en werk deur al die boeke.
    Show book
  • Ek Bly By Jou - cover

    Ek Bly By Jou

    Edward Hendriks

    • 0
    • 0
    • 0
    Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.
    Show book
  • Aga Verloor Sy Strepe - cover

    Aga Verloor Sy Strepe

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. 
    
    
    In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? 
    
    
    Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. 
    
    
    "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
    Show book
  • My Monster Sigwoorde – Vlak 2 Boek 6 - cover

    My Monster Sigwoorde – Vlak 2...

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer om sigwoorde te lees, Vlak 2, Boek 6, vir Beginnersleesers! 
    
    
    Boek 6 fokus op getalle wat tot 20 tel. Dit kombineer die sigwoorde wat in "My Monster Vlak 1" boeke 1, 2 en 3 is, en kombineer hulle in eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Belangrike begrippe soos die waarde van getalle word in Boek 6 behandel. Werk deur hierdie reeks om u kind 'n massiewe voorsprong te gee! 
    
    
    Daar is 6 "Sigwoorde" vlakke in hierdie leerprogram. In Vlak 1 (enkele woorde en prente) is daar drie boeke en Vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) ook drie boeke. Die boeke in die reeks is genommer, dus begin by Boek 1 en so aan. Vlak 3 boeke beweeg na die klanke van die alfabet en woordfamilies. Vlak 4 boeke is 'n bietjie meer gevorderd en geskik vir kinders wat baie basiese leesvaardighede het. As hulle deur die eerste nege boeke van die "My Monster" reeks gevorder het, dan sal hulle voorbereid wees vir Vlak 4 boeke. Vlak 5 boeke is kort hoofstukboeke wat u kind sal vermaak met snaakse stories oor oulike, klein vriendelike monsters. U kan hierdie boeke ook lees aan kinders vanaf ongeveer 4 jaar. Die "My Monster Leer om te Lees" reeks is die ideale manier om u kind te leer hoe om te tel en lees. Hierdie boek bevat ook 'n aantal wenke vir ouers wat hulle kinders leer hoe om te lees.
    Show book