Junte-se a nós em uma viagem ao mundo dos livros!
Adicionar este livro à prateleira
Grey
Deixe um novo comentário Default profile 50px
Grey
Assine para ler o livro completo ou leia as primeiras páginas de graça!
All characters reduced
Verslete Bloed - Bloedgebonde Reeks Boek 10 - cover
LER

Verslete Bloed - Bloedgebonde Reeks Boek 10

Amy Blankenship

Tradutor Angela Kruger

Editora: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Sinopse

Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het Jade belowe om nooit 'n weerwolf van enige aard te vertrou nie ... nog minder om vir een te val. Sy sukkel om daardie belofte na te kom wanneer sy gered word deur 'n blonde, blouoog Alfa met die liggaam van 'n Griekse god. Maak nie saak hoe hard sy baklei nie, Jade vrees dit is een Alfa teen wie sy sal verloor.
Disponível desde: 11/07/2023.
Comprimento de impressão: 415 páginas.

Outros livros que poderiam interessá-lo

  • Skerwe Van Haar Siel - cover

    Skerwe Van Haar Siel

    KarnaS

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur...
    Ver livro
  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Ver livro
  • Besmette Bloed - Bloedgebonde Boek 7 - cover

    Besmette Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Om 'n ooreenkoms met 'n demoon te maak is bindend, selfs al weet jy nie die persoon is 'n demoon nie. Deur dit tot sy voordeel te gebruik, het Zachary die heilige reël verbreek en Tiara doelbewus 'n ooreenkoms aangebied. Hy sou haar enigste minnaar word totdat sy 'n ware maat gevind het ... wat hy nie van voorneme is sal gebeur nie. Deur die ooreenkoms te verseël, kom sy donker kant na vore wanneer Tiara van hom af weghardloop, toe sy dink sy is nou op PIT se treflys weens haar besmette bloed. Zachary beveg vuur met vuur wanneer hy haar vang dat sy binne die arms van die vyand wegkruip.PUBLISHER: TEKTIME
    Ver livro
  • Kleur My Rooi - cover

    Kleur My Rooi

    Vianka Van Bokkem

    • 0
    • 1
    • 0
    Victoria en haar tweeling suster is half-vampier en half-heks. Toe hulle sien hoe hulle ma en pa wreed vermoor word deur vampier jagter het hull wraak geweer teen hulle en enige iemand anders wat hulle gehelp het. Wat hulle nie verwag het was om verlief te raak op tweeling broers, Prins Alexandru en Prins Andrei van Romeinië. 
    Ver livro
  • Wraak van die Sabel - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 11 - cover

    Wraak van die Sabel - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy lang verlore broer lewe!
     
    Maar die boodskap is ’n fyn uitgewerkte leuen.
     
    En die prys vir die waarheid is ’n heilige oorlog wat die Sahara in bloed sal begewe.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Teuns Stegmann, ’n knap soldaat in die Franse Vreemdelegioen, word deur ’n kriptiese boodskap gelok. ’n Fluistering van hoop dat sy broer, ’n vlieënier wat jare gelede in die woestyn verlore geraak het, is gevind. Dit is ’n kans om uiteindelik die spoke van sy verlede stil te maak.
     
    Maar die belofte is ’n gevaarlike lokval. ’n Genadelose droster ken die sogenaamde waarheid, en sy prys is ’n skat van ontsaglike mag, die heilige Sabel van Doetra. Om dit oor te gee, sal die fanatiese Doelak-stamme ontketen, die Legioen verraai en duisende tot hul dood veroordeel. Die keuse is onmoontlik. Red die broer wat hy gedink het dood is, of verhoed ’n katastrofiese oorlog.
     
    Nou geboei, uitgehonger en agtervolg oor die versengende duine, moet Teuns ’n sadistiese mal man en die spookagtige Doelak-krygers wat elke beweging van hom dophou, uitoorlê. In ’n land waar vertroue ’n feëverhaal is en die dood agter elke duin wag, is sy enigste wapens sy verstand en ’n desperate wil om te oorleef.
     
    Hierdie plofbare Sahara riller meng die misterie van ’n verlore artefak met die intense spanning van ’n klassieke aksie-avontuur. Perfek vir aanhangers van epiese historiese soektogte en meedoënlose spanning.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike elfde Sahara-avontuur!
    Ver livro
  • Duine van die Dood - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 14 - cover

    Duine van die Dood - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Haar Paryse drome het in ’n Sahara nagmerrie ontaard.
     
    Met haar man vermoor, is sy nou die prys vir die mees genadelose skurke in die woestyn.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Denise Ormonde se wêreld van liefde en luuksheid word verbrysel wanneer ’n wrede verbanneling, vermom as ’n Legioensoldaat, haar afgeleë buitepos binne dring. Nou ’n gevangene, is sy ’n pion in ’n dodelike spel. Sy word gedwing om staat te maak op ’n moed wat sy nooit geweet het sy besit nie, om die brutale mans te oorleef wat haar as niks meer as oorlogsbuit beskou nie.
     
    In hierdie selfde maalkolk is Sersant Stegmann en sy klein, geharde groep Franse Vreemdelegioen soldate. Oortref in getal en wapens, word hulle op ’n onmoontlike missie gestuur. Spoor die onbekende ruiters op, red die vrou, en oorleef die genadelose Duine van die Dood. Maar hulle vyande is nie net skurke nie. Die woestyn self is ’n moordenaar, en verraad skuil agter elke duin.
     
    Die netelige situasie vererger drasties wanneer ’n onskatbare kaart van die Sahara se verborge olie rykdomme die uiteindelike prys word. Met ’n waansinnige man se leër wat vinnig nader kom, moet Stegmann se span nie net vir hul eie lewens en Denise se vryheid veg nie, maar ook om ’n geheim te keer wat ’n groot oorlog kan ontketen.
     
    Hierdie hoë oktaan aksie-avontuur-riller is ’n meedoënlose reis na die hart van gevaar. Perfek vir aanhangers van klassieke, polsende spanning en rou, hoë spanning en misterie wat jou asemloos sal laat.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike veertiende Sahara-avontuur!
    Ver livro