Rejoignez-nous pour un voyage dans le monde des livres!
Ajouter ce livre à l'électronique
Grey
Ecrivez un nouveau commentaire Default profile 50px
Grey
Abonnez-vous pour lire le livre complet ou lisez les premières pages gratuitement!
All characters reduced
Wreed en mooi is die dood - Verhale oor verlies hunkering en heling - cover

Wreed en mooi is die dood - Verhale oor verlies hunkering en heling

Tobie Wiese

Maison d'édition: Jonathan Ball

  • 0
  • 2
  • 0

Synopsis

Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.
In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.
'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.
Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.
Disponible depuis: 08/05/2019.
Longueur d'impression: 264 pages.

D'autres livres qui pourraient vous intéresser

  • Ander sienings 2024 November - cover

    Ander sienings 2024 November

    Eduard Wagner

    • 0
    • 0
    • 0
    Geen KI vertaal deur Eduard Wagner Wat vandag gebeur, is baie verbasend. Is dit omdat mense net daarop uit is om hulself te verryk en ander te onderdruk? Dit moet ook 'n vreedsame naasbestaan ​​wees en nie altyd net oorloë en ander konflikte nie. Aangesien ek al dekades in die IT-veld is, het ek so 2 jaar gelede begin om my eie boeke te skryf en dit het ook sy sukses getoon.
    Voir livre
  • Die wetenskap van verandering in 4 stappe - Strategieë en operasionele tegnieke om te verstaan hoe om betekenisvolle veranderinge in jou lewe te bewerkstellig en dit oor tyd te handhaaf - cover

    Die wetenskap van verandering in...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarom is dit so belangrik om te verstaan hoe gewoontes ontwikkel? Wat is die wetenskap van verandering? Wat is die opkomende data uit wetenskaplike navorsing oor hierdie onderwerp?
    
    In hierdie gids sal jy eenvoudig, duidelik en volledig verduidelik vind hoe die sielkunde van verandering werk. Wanneer ons doelbewus besluit om te verander, gebeur iets binne in ons gedagtes. Maar min mense is werklik in staat om te verduidelik wat tydens hierdie proses gebeur. Die wetenskap het bewys dat die aanleer van nuwe positiewe gewoontes en die verander van ongewenste aspekte van jou lewe deur spesifieke bewustheids-, beplannings-, aksie- en volhoubare strategieë verloop.
    
    Hierdie gids neem die leser aan die hand en lei hom deur vier geleidelike stappe wat die sleutelpunte van die onderwerp beklemtoon:
    
    Wat is verandering en hoe werk dit;
    Hoe die verstand funksioneer in die gesig van verandering;
    Hoe om nuwe gedrag en denkpatrone aan te neem;
    Hoe om die verandering te ondersteun en dit stabiel te hou oor tyd.
    Om te leer om funksioneel en doeltreffend te verander, is 'n vaardigheid wat deur enigiemand aangeleer kan word, maar slegs as daar voldoende kennis is en dit in die praktyk gebring word. Hierdie gids is gepaard met talle selfondersoek-uitnodigings en praktiese oefeninge om die leser 'n ware persoonlike ontwikkelingsproses te bied.
    Voir livre
  • Lewe of net bestaan - cover

    Lewe of net bestaan

    Eduard Wagner

    • 0
    • 0
    • 0
    No AI, No AI translated by Eduard Wagner
    Jy kan dit sien soos jy wil. Of dit 'n vervullende lewe is of nie, ek laat dit aan jou as leser oor. Natuurlik het ek baie foute gemaak, maar ek kan nie regtig ander mense daarvoor blameer nie, ek kan vir die grootste deel net myself blameer.
    Voir livre
  • 'N maklike benadering tot japanse kandelaars - Die inleidende gids tot kandelaarhandel en die doeltreffendste strategieë van Tegniese Analise - cover

    'N maklike benadering tot...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Wil jy een van die mees bekende prysanalisetegnieke ontdek wat deur professionele handelaars en maatskappye gebruik word? Wil jy die mark en sy finansiële instrumente met 'n eenvoudige oogopslag leer en verstaan? Wanneer handelaars besef wat die potensiaal van hierdie tegniek is, verbeter hul werk. Hulle word meer bewus van die markseine en verwerf 'n sterker psigologiese kalmte. Kortom, hulle kan top resultate behaal omdat hulle leer om die markhandel te verstaan deur 'n eenvoudige en toeganklike gids! Moet nie jou tyd mors nie en begin NOU om te ontdek hoe jy 'n handelsaktiwiteit met die Japanse kandelaars kan begin.
    Voir livre
  • Onderhandeling in 4 stappe - Hoe om in moeilike situasies te onderhandel van konflik tot ooreenkoms in besigheid en alledaagse lewe - cover

    Onderhandeling in 4 stappe - Hoe...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Wat is strategiese onderhandeling en hoe werk dit? Hoe verwerf jy kundigheid in hierdie gebied? Watter strategie kan geïmplementeer word om te probeer om konflikte op 'n manier op te los wat gerieflik is vir alle betrokke partye?
    
    In hierdie gids sal jy eenvoudige, duidelike en omvattende verduidelikings vind oor hoe om in moeilike situasies te onderhandel en wat die beste strategieë is wat vandag beskikbaar is om uit te blink in hierdie taak. Die boek neem die leser aan die hand en begelei hom/haar deur vier geleidelike stappe, wat die sleutelpunte van die saak beklemtoon:
    
    - wat 'n konflik is en hoe dit gegenereer word;
    - wat die sleutelfaktore is om in 'n onderhandelingssituasie te oorweeg;
    - hoe om die hindernisse tot onderhandeling te herken en hoe om 'n konflik op te los;
    - wat die beste integrerende en distributiewe strategieë is om suksesvol te onderhandel.
    
    Om te leer onderhandel kan 'n toeganklike aktiwiteit vir enigiemand word, maar slegs as jy weet hoe om dit te doen. Hou op om tyd te mors agter duisende bladsye van teoretiese handleidings en ontdek wat regtig saak maak deur eenvoudige, stimulerende en onmiddellike leesstof.
    Voir livre
  • Ander sienings Julie 2024 - cover

    Ander sienings Julie 2024

    Eduard Wagner

    • 0
    • 0
    • 0
    No AI, No AI translated by Eduard Wagner
    Gebeure gebeur elke dag wat vanuit 'n ander perspektief gesien kan word. Hier probeer ek sulke sienings dokumenteer. Of hulle kan saamstem of nie, hang af van hul standpunt. Dit mag wees dat jy nie juis daarmee saamstem nie, maar daar is dalk probleme wat makliker sou wees om op te los as om net gewapende mag te gebruik. Ons planeet sal baat vind by 'n ander perspektief op soveel gebeurtenisse. Daarom het ek besluit om sommige gebeure in die samelewing, politiek en die klimaat vanuit 'n ander perspektief te sien. Beskikbaar in boekwinkels en aanlyn vir die prys van €3,99 vir die maandelikse nuusbrief.
    Voir livre