Rejoignez-nous pour un voyage dans le monde des livres!
Ajouter ce livre à l'électronique
Grey
Ecrivez un nouveau commentaire Default profile 50px
Grey
Abonnez-vous pour lire le livre complet ou lisez les premières pages gratuitement!
All characters reduced
Krag Van Die Siel - Vyf Edel Waarhede Vir ’N Suksesvolle Lewe - cover

Krag Van Die Siel - Vyf Edel Waarhede Vir ’N Suksesvolle Lewe

Paul Rodney Turner

Maison d'édition: Babelcube

  • 0
  • 1
  • 0

Synopsis

Paul Rodney Turner, internasionale direkteur van Food for Life Global, die wêreld se grootste netwerk van organisasies wat plantgebaseerde voedsel voorsien, het ’n nuwe boek in die selfhelp-genre uitgebring, genaamd Krag van die siel – Vyf edel waarhede vir ’n suksesvolle lewe. Die boek se inhoud is gegrond op sy 35 jaar ervaring as ’n praktisyn van die Bhagavad-gita. 


Dit is ’n opvolg op sy vroeëre boek, die hoogaangeskrewe, FOOD YOGA – Nourishing Body, Mind & Soul wat hom wêreldroem besorg het as die Food Yogi. 


“Een aand in New York, terwyl ek pen in die hand by die tafel gesit en effens mismoedig gevoel het, het ek myself die eenvoudige vraag gevra: Wat is spesiaal aan my? 


Ek het my pen toegelaat om te vloei sonder om te veel oor die antwoorde na te dink, en tot my verbasing het ek met vyf verklarings vorendag gekom. Dis maklik om te onthou, en soos julle sal sien, het dit raakpunte met die kern van ons bestaan. 


So is die vyf edel waarhede, wat nou rigting in my lewe verskaf, gebore: Ek is kragtig; Ek is beskerm; Ek is volmaak; Ek is prasadam; Ek is voorspoedig,” het hy verduidelik. 


Turner hoop dat hierdie verklarings mense die vertroosting, krag en die wysheid sal besorg wat hulle nodig het om sukses in die lewe te behaal en om hulle te herinner presies hoe ongelooflik hulle as geestelike siele is. 


In die uitbreiding van die betekenis van elke verklaring, het Turner die leringe van verskeie esoteriese en geestelike tradisies gebruik, met spesiale verwysing na die Vediese geskrifte. “Ek het die boek in wese vir myself geskryf,” sê hy. “Terwyl ek besig was om elke woord te tik, het ek die rol van empatiese vriend wat bemoediging bied, aangeneem. Elke woord in hierdie boek is met die uiterste opregtheid en ter bemoediging deur die hand van ’n vriend geskryf.” 


’n Verklaring is ’n bevestiging van iets wat waar is. Turner hoop dat lesers aanklank sal vind by die verklarings in Kra
Disponible depuis: 16/03/2021.

D'autres livres qui pourraient vous intéresser

  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Voir livre
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Voir livre
  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Voir livre
  • Wie Het Die Naam Van God Uit Die Bybel Gehaal? - cover

    Wie Het Die Naam Van God Uit Die...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is. 
    
    
    Hoe dink jy voel God? 
    
    
    Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê" 
    
    
    Ons Vader wat in die hemel is 
    
    
    Laat U naam geheilig word …watter naam? 
    
    
    Is dit God? ... 
    
    
    dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel. 
    
    
    Is dit Here? ... 
    
    
    dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel. 
    
    
    Wat is die persoonlike heilige naam van die god wat jy dien? 
    
    
    Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys? 
    
    
    Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is? 
    
    
    En ook in Openbaring hoofstuk 3? 
    
    
    Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak. 
    
    
    In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie. 
    Voir livre
  • Die Manewales Van Thomas Die Kat - cover

    Die Manewales Van Thomas Die Kat

    Linda M. Henderson

    • 0
    • 0
    • 0
    Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet 'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!
    Voir livre
  • Die Komende Rampspoed - Die Begin Van Smarte - cover

    Die Komende Rampspoed - Die...

    Paul A. Lynch

    • 0
    • 0
    • 0
    Jesus het geprofeteer van die Eindtye en die begin van smarte. Die tyd van die einde van die eeu is nader as wat ons dink. In watter tyd leef ons? Die antwoord is ons leef in die tyd van die einde: dit is die begin van smarte. Ouers sal met kinders baklei en andersom. Heksery en die okkulte is aan die toeneem. Mense is ongelukkig in die huwelik en egskeiding is die norm. Broer verraai broer aan die dood, en so ook ouers met kinders. Siektes neem toe. En tegnologie is die nuwe god van die tyd. Die antichris en die Een Wêreld Orde is op ons ook bekend as die Nuwe Wêreld Orde. Die Merk van die Dier moet nog uitgereik word; die verskillende rade ondersteun dit egter ten volle. Wil jy weet wat jou toekoms en dié van die aarde inhou? Wil jy weet wie die antichris gaan wees en wat hy gaan doen? Wil jy Bybelse profesieë en ander Bybelverwante sake rakende die Eindtye en ware Christelike lewe verstaan? As jy daardie individu is, lees dan hierdie boek. Openbaring 13:16
    “En hy laat almal, klein en groot, ryk en arm, vrymense en slawe, ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorhoofde ontvang.” 17“En dat niemand mag koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.” 18 Hier is wysheid. Laat hom wat verstand het, die getal van die dier tel, want dit is die getal van 'n mens; en sy getal is seshonderd ses en sestig."
    Markus 13:8
    "Want nasie sal teen nasie opstaan ​​en koninkryk teen koninkryk, en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode en benoudhede wees: dit is die begin van smarte.
    Voir livre