Rejoignez-nous pour un voyage dans le monde des livres!
Ajouter ce livre à l'électronique
Grey
Ecrivez un nouveau commentaire Default profile 50px
Grey
Abonnez-vous pour lire le livre complet ou lisez les premières pages gratuitement!
All characters reduced
Die Buiter Omnibus - Eboeke 1 - 3 - cover

Die Buiter Omnibus - Eboeke 1 - 3

Gerrie Radlof

Maison d'édition: Pieter Haasbroek

  • 0
  • 0
  • 0

Synopsis

🔥 Drie boeke, een masker en ’n held wat die Kaap nooit sal vergeet nie… 🔥
 
Kaapstad, 1835. Agter die prag en glans van die Kaapse adel lê ’n duistere geheim. Graaf Jean de Moreaux leef ’n lewe van skyn. Bedags is hy die rykste aristokraat, snags die vreeslose Buiter. Die gemaskerde ruiter wat die onderdruktes verdedig en onreg teen die landsburgers met staal en swaard straf.
 
In hierdie epiese boksstel ontdek jy die eerste drie avonture van die Buiter verhale vol romanse, spanning, drama en verskeie swaard en pistool gevegte, waar elke nag ’n stryd is vir geliefdes, eer en oorlewing:
 
⚔️ Boek 1: Tydens die ontmoeting met die beeldskone Willa Rossouw ontbrand daar ’n verbode romanse, maar Jean se bose neef weef ’n meesterlike komplot om hom te vernietig.⚔️ Boek 2: Boere rebelleer, geliefdes word gevange geneem, en Jean se grootste geheim is op die spel teen ’n vyand wat hom met alle mag wil ontmasker.⚔️ Boek 3: ’n Nuwe teenstander, Joseph Grattan, slaan meedoënloos toe. En wanneer vriende en familie in gevaar verkeer, moet Jean kies tussen liefde en lojaliteit… of alles verloor.
 
✨ Perfek vir lesers van historiese aksie-avontuur, romantiese spanning en klassieke gemaskerde heldeverhale.
 
🎭 Drie Boeke. Een Legende. Die Buiter.
Disponible depuis: 05/08/2025.
Longueur d'impression: 691 pages.

D'autres livres qui pourraient vous intéresser

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Voir livre
  • Beklitsde Kersfees - cover

    Beklitsde Kersfees

    Elsabé Welman

    • 0
    • 0
    • 0
    This audiobook is narrated by an AI Voice.  Wanneer Fourie Lemmer as tiener vir moord gevonnis word, verloor hy alles—sy ouers, sy familie en enige kans op ’n normale lewe. 
    Jare later leef hy afgesonder… tot ’n inbraak sy verlede weer oopruk. 
    Carmi Ras, ’n privaat speurder met sterk beginsels, glo sy weet presies van watter soort man sy moet wegbly—tot sy hom ontmoet. 
    Wat begin as nuuskierigheid, raak gevaarlik persoonlik. 
    Met Kersfees om die draai en geheime wat dreig om uit te kom, moet hulle besluit: 
    kan liefde oorleef as die waarheid alles vernietig?
    Voir livre
  • Skerwe Van Haar Siel - cover

    Skerwe Van Haar Siel

    KarnaS

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur...
    Voir livre
  • Verslete Bloed - Bloedgebonde Reeks Boek 10 - cover

    Verslete Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het Jade belowe om nooit 'n weerwolf van enige aard te vertrou nie ... nog minder om vir een te val. Sy sukkel om daardie belofte na te kom wanneer sy gered word deur 'n blonde, blouoog Alfa met die liggaam van 'n Griekse god. Maak nie saak hoe hard sy baklei nie, Jade vrees dit is een Alfa teen wie sy sal verloor.PUBLISHER: TEKTIME
    Voir livre
  • Die Bloedbad van Goras - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 39 - cover

    Die Bloedbad van Goras - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Vier lewens hang in die weegskaal.
     
    Sy keuse sal hulle of red of hulle almal verdoem.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Teuns Stegmann, ’n gesoute Suid-Afrikaner in die Franse Vreemdelegioen, lei sy klein patrollie op ’n roetine tog deur die verlate Sahara. Hul sending verander in ’n nagmerrie wanneer hulle afkom op ’n toneel van ondenkbare afgryse. ’n Hele oase uitgemoor, sy mense is almal sonder genade afgemaai. Die moordenaars is nie lukrake kriminele nie, maar ’n gedissiplineerde kommando gelei deur die genadelose Igor Berthold, ’n man wat ’n bloedige pad vir ’n geheime leër oopkap.
     
    In die minderheid en onverbiddelik agtervolg oor die genadelose duine, word Stegmann en sy manne in ’n desperate geveg vir oorlewing gedwing. Wanneer hulle gevange geneem word, staar Stegmann ’n ondenkbare ultimatum in die gesig. Verraai sy land en help die vyand om ’n noodsaaklike vesting in te neem, of kyk hoe sy kamerade een vir een tereggestel word. Vasgevang tussen lojaliteit en oorlewing, moet hy ’n sadistiese meester brein uitoorlê in ’n dodelike spel waar enige fout dadelik ’n grusame einde beteken.
     
    ʼn Verhaal van klassieke avontuur gemeng met ʼn meesleurende militêre riller. Die Bloedbad van Goras is ’n onverbiddelike storie propvol rou aksie en onmoontlike kanse. Perfek vir aanhangers van Alistair MacLean en Lee Child.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike nege-en-dertigste Sahara-avontuur!
    Voir livre
  • Bloedreën - Bloedgebonde Reeks Boek 13 - cover

    Bloedreën - Bloedgebonde Reeks...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Die kern van Bloed is 'n raaisel wat baie betekenisse het. Bloed is die bringer van lewe ... maar as dit gemors word, kan dit lewe in 'n oogwink vernietig. Legendes sê dat Bloed ook die skakel is wat sielsgenote saambind ... selfs al is een van daardie siele verpletter. Gemoedere en sedes van die LA paranormale word getoets wanneer onskuld, ongeag die oorsprong daarvan, bedreig word. Hulle word daaraan herinner dat nie alle demone boos is nie ... soms moet selfs demone gered word van die dinge wat werklik in die nag rondbeweeg. Tydens openbarings vol dood, wedergeboorte en aanvaarding van die onvermydelike, word 'n nuwe wapen gesmee deur die val van die Bloedreën.PUBLISHER: TEKTIME
    Voir livre