Beklitsde Kersfees
Elsabé Welman
Erzähler 07
Verlag: Boekwurm Studio
Beschreibung
This audiobook is narrated by an AI Voice. Wanneer Fourie Lemmer as tiener vir moord gevonnis word, verloor hy alles—sy ouers, sy familie en enige kans op ’n normale lewe. Jare later leef hy afgesonder… tot ’n inbraak sy verlede weer oopruk. Carmi Ras, ’n privaat speurder met sterk beginsels, glo sy weet presies van watter soort man sy moet wegbly—tot sy hom ontmoet. Wat begin as nuuskierigheid, raak gevaarlik persoonlik. Met Kersfees om die draai en geheime wat dreig om uit te kom, moet hulle besluit: kan liefde oorleef as die waarheid alles vernietig?
Dauer: etwa 2 Stunden (01:32:43) Veröffentlichungsdatum: 24.04.2026; Unabridged; Copyright Year: — Copyright Statment: —

