Geraas Onder Die Bed
Erick Carballo
Maison d'édition: Babelcube
Synopsis
In Mexikostad ontvang ’n man ’n telefoonoproep van Real del Monte met die nuus dat sy ma ernstig siek is, waarvoor hy en sy gesin dadelik dorp toe sal moet reis. Ontdek deur hierdie kort storie 'n reeks gebeurtenisse wat die rustigheid van 'n hele gesin sal onderbreek.
