Waarom Egskeiding 'n Moet Is - Ontmaskering Van Die Narcissistiese Man
Charity Oka
Verlag: Babelcube
Beschreibung
Wil jy die pyn van die verlede genees en bietjie krag in jou verhoudings plaas? Wil jy leer hoe om intieme verhoudings te bou? Hierdie is 'n boek wat jou 'n diepgaande bewustheid sal gee van hoekom jy pynlike verhoudingsverhale het en jou blootstel aan moontlikhede wat jy nodig het om intieme verhoudings te bou en die pyn van die verlede te genees.
