Begleiten Sie uns auf eine literarische Weltreise!
Buch zum Bücherregal hinzufügen
Grey
Einen neuen Kommentar schreiben Default profile 50px
Grey
Jetzt das ganze Buch im Abo oder die ersten Seiten gratis lesen!
All characters reduced
Oor Grense - 'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering - cover

Oor Grense - 'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering

Ton Vosloo

Verlag: Jonathan Ball

  • 0
  • 0
  • 0

Beschreibung

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.
In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep – wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is – te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen.
Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers belê in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot 'n groep wat vandag finansiële belange regoor die wêreld het. Dít sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroeë tagtigs vir sodanige vernuwing gelê het nie.
Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwêreld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.
Verfügbar seit: 05.09.2018.
Drucklänge: 288 Seiten.

Weitere Bücher, die Sie mögen werden

  • Teëspoed is jou voorspoed - 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk - cover

    Teëspoed is jou voorspoed - 10...

    Bertus Steenkamp

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie! 
    “Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp  
    Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders: 
    ·      Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste. 
    ·      Hy het geen slegte skuld nie. 
    ·      Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede. 
    ·      Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin. 
    ·      Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika. 
    ·     Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
    Zum Buch
  • Wenende Onderhandeling en Oorredingstaktieke - cover

    Wenende Onderhandeling en...

    Hope Etim

    • 0
    • 0
    • 0
    Dit lyk asof sommige mense die kans het om mense te oorreed om te doen wat hulle doen
    wil hê . Hulle vra net en hulle ontvang! Oorreding is 'n kunsvorm wat dit kan wees
    geleer en hierdie verslag handel oor verskillende maniere waarop u vriendelik kan gebruik
    oorreding om te kry wat u wil hê.
    Daar is 'n regte manier om dit te bewerkstellig en natuurlik wil jy dit nie doen nie
    kom af as 'n gek!
    Arlene Dickinson van Dragons Den-faam sê dit oor oorreding.
    'Oorreding is 'n uitstekende karaktertoets. Wat jy sal doen en sê, hoe
    ver gaan jy ander oortuig, onthul baie oor die krag en
    betroubaarheid van u morele kompas ... Goeie oorreders is outentiek ...
    eerlik ... soek 'n wen-wen ... "
    Oorreding word in baie verskillende situasies gebruik, waaronder verkoopspasies,
    verkiesingsveldtogte , advertensies en openbare diensveldtogte. Wanneer jy
    kyk televisie-advertensies; jy word gereeld versoek om op te hou rook,
    drink en dwelms gebruik. Hierdie advertensies is maniere om u te oorreed
    om u gewoontes te verander.
    Zum Buch
  • 'n Maklike benadering tot forex-handel - Die inleidende gids tot die Forex-mark en die meer doeltreffende handelsstrategieë in die geldeenhede veld - cover

    'n Maklike benadering tot...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Wat is Forex-handel en hoe werk dit? Om vinnig die grondbeginsels van Forex-handel aan te leer, was nog nooit so eenvoudig nie. Hierdie volledige en toeganklike gids sal jou die werksmeganisme van die buitelandse valutamark wys. Binne hierdie handleiding sal jy al die inligting ontdek wat jy kan gebruik om in Forex te begin werk. Van die werking van die boek tot die valuta kruis, van tegniese analise tot die fundamentele een, tot die voorlopige studie van die grafieke en die geldbestuur. Die Forex-handel gemaak eenvoudig is die eerste gids wat jou by die hand neem en jou stap vir stap verduidelik hoe om jouself met die mees vloeibare mark ter wereld te vergelyk. Vergeet van die duisend bladsye ondoeltreffende teoretiese handleidings wat teen krankjorumpreise op die web verkoop word, en geniet uiteindelik 'n leeservaring wat jou die kennis gee waarna jy teen 'n onklopbaar prys soek.
    Zum Buch
  • Power Woman - cover

    Power Woman

    Dr Joy Onyesoh

    • 0
    • 0
    • 0
    This is the third solo book by the author coming at the heels of her second book “The Moulding of the Master’s Vessel: Our Journey with Brittle Bone Disease”, which was a best-seller on Amazon. In this book, Power Woman, the author Dr. Joy Onyesoh spins a web between her personal experiences and life lessons to show how women can expand their circle of influence. She shares practical strategies that can be adapted by women who are passionate about building the capacities, social wealth and living a life of limitless abundance.
    Zum Buch
  • Hoe U Vinniger en Makliker te kry wat u wil hê - cover

    Hoe U Vinniger en Makliker te...

    Hope Etim

    • 0
    • 0
    • 0
    Net na u aankoms in hierdie wêreld, het u reeds die bestemde ding om
    bereik, wat jou doel is. U doel in die lewe hang af van u keuse of
    voorkeur. As u wil wees soos iemand wat u idoliseer, moet u dit so wees. As jy
    wil jy 'n beroep verwerf wat die meeste aanbid, kan jy ook. Maar die ding
    moet u daardie spesifieke doelwit in gedagte hou, sodat u dit kan doen
    bereik dit. As u die doel wat u wil bereik, behoorlik stel, sal u die volgende gee
    kans om 'n gebalanseerde lewe te lei. Boonop is die dinge wat u doen om in te stel
    en hierdie doel te bereik, sal weerspieël wie jy regtig is. As u dit sal instel
    op die regte pad, dan kan u naby wees aan u holistiese groei.
    Daarom is dit belangrik om die beste strategieë te gebruik waarna u sal lei
    stel u doelwit akkuraat.
    Zum Buch
  • 'n Eenvoudige benadering tot geldbestuur - Hoe om geldbestuurstegnieke en -strategieë te gebruik om jou aanlynhandelsaktiwiteit te verbeter - cover

    'n Eenvoudige benadering tot...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Wat is Geldbestuur en Hoe Werk Dit? Om die basiese beginsels van geldbestuur in handel vinnig te leer, was nog nooit so eenvoudig nie. Vir die eerste keer in Italië wys 'n eenvoudige en toeganklike gids jou die geheime wat deur suksesvolle handelaars gebruik word.
    Binne-in hierdie praktiese en eenvoudige handleiding sal jy al die inligting ontdek wat jy nodig het om 'n korrekte geldbestuur vir jou aanlynhandelsaktiwiteite te begin instel. Van die verdeling van kapitaal tot die gebruik van stopverliese. Van die instelling van take wins tot die aankoop van opsie-kontrakte, om jou ambagte te verseker. Geldbestuur in Handel Maak Eenvoudig is die eerste gids wat jou hand in hand neem en jou stap vir stap in die metodologieë van risikobestuur en die beskerming van jou kapitaal inlei.
    Vergeet die teoretiese handleidings van duisende bladsye wat teen onredelike pryse op die web verkoop word en geniet eindelik 'n lees wat jou die kennis gee wat jy soek teen 'n onklopbaar prys.
    Zum Buch