Ek is Lief vir My Pappa
Shelley Admont, KidKiddos Books
Maison d'édition: KidKiddos Books
Synopsis
Jimmy, die klein hasie, weet nie hoe om op 'n tweewielfiets te ry soos sy groot boeties nie. Soms word hy selfs geterg daaroor. Wanneer Pappa vir Jimmy wys hoe om nie bang te wees om iets nuuts te probeer nie, het die pret begin. Hierdie kinderboek is deel van 'n versameling kort slaaptydstories. Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!
