Ek Hou Van Winter I Love Winter
Shelley Admont, KidKiddos Books
Verlag: KidKiddos Books
Beschreibung
Winter is 'n prettige en pragtige seisoen om in die sneeu te speel, maar Jimmy, die klein hasie, is nie gereed vir die koue nie. Toe hy eers leer hoe om homself warm te hou, kon hy uiteindelik die tyd buite saam met sy gesin geniet.
