Ek hou daarvan om die waarheid te praat
Shelley Admont, KidKiddos Books
Maison d'édition: KidKiddos Books
Synopsis
Jimmy die hasie is in die moeilikheid. Hy het per ongeluk sy ma se gunstelingblomme geruïneer. Sal dit help as hy jok? Of is dit beter om die waarheid te vertel en te probeer om die problem op 'n ander manier op te los? Help u kinders leer om meer eerlik te wees met hierdie prettige kinderboek.
