Onder die Sterre Under the Stars
Sam Sagolski, KidKiddos Books
Editora: KidKiddos Books
Sinopse
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot avontuur te hê!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die donker oorwin en die vakansie kan geniet?
