Die ruspe se reis
Rayne Coshav, KidKiddos Books
Casa editrice: KidKiddos Books
Sinossi
Hierdie storie gaan oor 'n ruspe wat per ongeluk op 'n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het 'n opwindende ervaring gehad, nuwe kos probeer en nuwe plekke gesien. Maar op die ou end was sy die gelukkigste om terug te gaan huis toe na haar familie toe.
