Rejoignez-nous pour un voyage dans le monde des livres!
Ajouter ce livre à l'électronique
Grey
Ecrivez un nouveau commentaire Default profile 50px
Grey
Abonnez-vous pour lire le livre complet ou lisez les premières pages gratuitement!
All characters reduced
Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) - Jou grondslag vir suksesvolle leierskap - cover

Nous sommes désolés! L'éditeur ou l'auteur a retiré ce livre de notre catalogue. Mais ne vous inquiétez pas, vous pouvez toujours choisir les livres que vous souhaitez parmi plus de 500 000 titres!

Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) - Jou grondslag vir suksesvolle leierskap

John C. Maxwell

Maison d'édition: Struik Christian Media

  • 1
  • 1
  • 0

Synopsis

In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om ’n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hul spanlede vra? Hy reageer dan op van die taaiste leierskaptameletjies wat leiers onder sy aandag gebring het.
Deur middel van sosiale media het John Maxwell aan leiers die geleentheid gebied om vrae te stel oor hoe om hul volle potensiaal te bereik. Hy het toe 70 vrae oor die gewildste onderwerpe gekies, waaronder:

Hoe kan ek my unieke doel as leier ontdek?
Wat is die belangrikste daaglike gewoonte wat ’n leier behoort aan te leer?
Hoe motiveer jy iemand wat geen dryfkrag het nie?
Hoe werk jy saam met ’n moeilike leier wat geen visie het nie?

Goeie leiers vra die regte vrae is ’n deeglik deurdagte antwoord aan daardie leiers en aan elkeen wat voel dat hulle ’n plato bereik het op hul leierskapreis. Elke leier het die potensiaal om verder te groei. Die raad in hierdie boek sal lesers help om hulle huidige posisie te evalueer en ’n effektiewe plan te ontwikkel om hul doelwitte te bereik.
Disponible depuis: 01/12/2014.

D'autres livres qui pourraient vous intéresser

  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Voir livre
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Voir livre
  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Voir livre
  • Moet Nie Vrees Nie - cover

    Moet Nie Vrees Nie

    Gabriel Agbo

    • 0
    • 0
    • 0
    Vrees is die teenoorgestelde van geloof.  Vrees martel.  God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woorde en beloftes.  Dit is Sy wil vir ons, maar daar is so baie dinge, situasies, teenstanders wat teen dit baklei.  Hierdie is 'n klein maar kragtige boek wat jou sal ophef en op die Woord van God se beloftes laat staan selfs in die gesig van die felste pyle van die vyand of die ergste van situasies.  Moenie vrees nie!  Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!
    Voir livre
  • Studiegids: 1 Petrus - Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek van 1 Petrus Hoofstukke 1 tot 5 - cover

    Studiegids: 1 Petrus -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    In 'n wêreld gekenmerk deur onsekerheid, lyding en beproewings, kom die boek 1 Petrus na vore as 'n tydlose gids vir diegene wat hoop, veerkragtigheid en onwrikbare geloof soek. Sluit by ons aan op 'n transformerende reis deur die bladsye van hierdie diepgaande brief terwyl ons diep in die wysheid van die apostel Petrus delf.
    
    Ontdek die betekenis daarvan om 'uitverkore ballinge', 'n uitverkore volk en 'n koninklike priesterdom te wees. Verken die kragtige temas van lyding ter wille van geregtigheid, onderwerping aan owerhede en volharding met vreugde. Ontdek die skoonheid van lewende klippe, heilige lewe en nederige diens.
    
    In hierdie omvattende studie sal jy gedetailleerde opsommings van elke hoofstuk, gedagteprikkelende vrae en reflektiewe aanwysings vind wat jou begrip van 1 Petrus sal verdiep. Saam sal ons die onderlinge verband van hierdie brief met die breër tapisserie van die Skrif ontbloot en die relevansie daarvan vir die hedendaagse Christelike lewe ontbloot.
    
    Berei voor om geïnspireer, bemoedig en toegerus te word terwyl jy hierdie studie van 1 Petrus aanpak. Laat sy boodskap van blywende hoop en onwrikbare geloof jou perspektief transformeer en jou bemagtig om as ligte te leef in 'n wêreld wat die hoop wat jy dra nodig het.
    
    Is jy gereed om in die diepgaande leerstellings van 1 Petrus te duik en 'n geloof te omhels wat skyn te midde van teëspoed? Sluit by ons aan op hierdie buitengewone reis van ontdekking en transformasie.
    Voir livre
  • Het Jy Gehoor Daar Gaan Pryse In Die Hemel Uitgehandig Word? - cover

    Het Jy Gehoor Daar Gaan Pryse In...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe gaan.  Watter pryse sal jy in die hemel ontvang?  
    
    
    Gaan jy 'n prys ontvang?  
    
    
    As jy die Here Jesus getrou gedien het, sal hierdie 'n tyd van groot lofprysing wees omdat jy wonderlike belonings sal ontvang. 
    Voir livre