Begleiten Sie uns auf eine literarische Weltreise!
Buch zum Bücherregal hinzufügen
Grey
Einen neuen Kommentar schreiben Default profile 50px
Grey
Jetzt das ganze Buch im Abo oder die ersten Seiten gratis lesen!
All characters reduced
Bloedband - Bloedgebonde Boek 5 - cover

Bloedband - Bloedgebonde Boek 5

Amy Blankenship

Übersetzer Angela Kruger

Verlag: Tektime

  • 0
  • 1
  • 0

Beschreibung

Met die bloedspel gebreek, het Kane sy pad uit die grond gegrlou en gesoek na die sielsgenoot wat hom bevry het net om te vind dat sy verdwyn het. Met niks oor om te verloor nie en wraak op sy gedagtes, het hy 'n oorlog begin. Die laaste ding wat hy verwag het, was om sy ontwykende sielsgenoot te vind in die pad van vernietiging wat hy veroorsaak het. Hy raak vinnig obsessief, kyk wanneer sy nie kyk nie, luister wanneer hy nie genooi is nie, en agtervolg haar elke beweging ... en die demoon wat by hom spook, weet sy is sy swakheid. Om haar te beskerm, beloof Kane om haar hom te laat haat, selfs al moet hy by die demoonkant aansluit om dit te doen. Maar hoe kan hy haar beskerm teen haar grootste vyand van almal as daardie vyand homself is?
Verfügbar seit: 20.01.2023.
Drucklänge: 467 Seiten.

Weitere Bücher, die Sie mögen werden

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Zum Buch
  • Skerwe Van Haar Siel - cover

    Skerwe Van Haar Siel

    KarnaS

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur...
    Zum Buch
  • Skaduwee van Gister - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 25 - cover

    Skaduwee van Gister - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Hulle was geraamtes in die sand, ’n verlore patrollie ingesluk deur die Sahara.
     
    Maar dit was geen ongeluk nie.
     
    Dit was ’n uitnodiging.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Wanneer ’n hele Franse Vreemdelegioen patrollie spoorloos verdwyn, word die legendariese Kaptein D’Arlan, bekend as die “Houdini van die Sahara”, gestuur om hulle te vind. Hy verwag ’n stryd teen die onvergewensgesinde woestyn, maar stap toe direk in ’n noukeurig beplande lokval in. Hy is nie meer die jagter nie, hy is nou die prooi.
     
    Omring deur ’n massiewe leër, stel die genadelose Oerdoe-sjeik sy eis. Die lewens van twee patrollies in ruil vir een man, legioensoldaat Teuns Stegmann. D’Arlan weier volstrek om sy soldaat op te offer, maar die sjeik se obsessie is gekoppel aan ’n donker geheim uit die verlede. ’n Legende van ’n verlore Nazi-wapenopslagplek en ’n pragtige vrou wat nie is wie sy voorgee om te wees nie.
     
    Met verraad wat agter elke duin skuil en die laksman se sabel wat vir dagbreek geslyp word, is die legioensoldate vasgekeer en uitoorlê. Hulle moet ’n dodelike sameswering ontbloot wat die Sahara in 'n bloedbad sal verander of sterf terwyl hulle probeer.
     
    ’n Onverbiddelike militêre avontuur propvol raaisels en klassieke aksie. Skaduwee van Gister is ’n puik lees vir aanhangers van Alistair MacLean en Wilbur Smith. Hierdie aangrypende riller sal jou vervoer na ’n wêreld van eer, verraad en oorlewing teen onmoontlike kanse.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike vyf-en-twintigste Sahara-avontuur!
    Zum Buch
  • Bloedreën - Bloedgebonde Reeks Boek 13 - cover

    Bloedreën - Bloedgebonde Reeks...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Die kern van Bloed is 'n raaisel wat baie betekenisse het. Bloed is die bringer van lewe ... maar as dit gemors word, kan dit lewe in 'n oogwink vernietig. Legendes sê dat Bloed ook die skakel is wat sielsgenote saambind ... selfs al is een van daardie siele verpletter. Gemoedere en sedes van die LA paranormale word getoets wanneer onskuld, ongeag die oorsprong daarvan, bedreig word. Hulle word daaraan herinner dat nie alle demone boos is nie ... soms moet selfs demone gered word van die dinge wat werklik in die nag rondbeweeg. Tydens openbarings vol dood, wedergeboorte en aanvaarding van die onvermydelike, word 'n nuwe wapen gesmee deur die val van die Bloedreën.PUBLISHER: TEKTIME
    Zum Buch
  • Bloedband - Bloedgebonde Boek 5 - cover

    Bloedband - Bloedgebonde Boek 5

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Met die bloedspel gebreek, het Kane sy pad uit die grond gegrlou en gesoek na die sielsgenoot wat hom bevry het net om te vind dat sy verdwyn het. Met niks oor om te verloor nie en wraak op sy gedagtes, het hy 'n oorlog begin. Die laaste ding wat hy verwag het, was om sy ontwykende sielsgenoot te vind in die pad van vernietiging wat hy veroorsaak het. Hy raak vinnig obsessief, kyk wanneer sy nie kyk nie, luister wanneer hy nie genooi is nie, en agtervolg haar elke beweging ... en die demoon wat by hom spook, weet sy is sy swakheid. Om haar te beskerm, beloof Kane om haar hom te laat haat, selfs al moet hy by die demoonkant aansluit om dit te doen. Maar hoe kan hy haar beskerm teen haar grootste vyand van almal as daardie vyand homself is?PUBLISHER: TEKTIME
    Zum Buch
  • Die Raaisel van Aber-el-Mir - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 35 - cover

    Die Raaisel van Aber-el-Mir - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Hulle het van die aangesig van die aarde af verdwyn.
     
    Geen liggame en geen leidrade nie.
     
    Net ’n koue, doodse stilte.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Kaptein D’Arlan, die legendariese “Houdini van die Sahara”, is die Franse Vreemdelegioen se enigste hoop. Hy word op ’n gevaarlike sending gestuur om ’n onmoontlike raaisel op te los. ’n Hele bataljon van 280 soldate het van ’n afgeleë buitepos verdwyn. Die kamp is onheilspellend onaangeraak, tog lê die offisiere brutaal vermoor.
     
    Deur ’n spoor van kriptiese leidrade te volg, ’n pyl wat op ’n vlag geteken is en ’n boodskap aan ’n aasvoël vasgebind, word D’Arlan en sy veteraan soldate in ’n sameswering ingetrek wat veel dodeliker is as ’n eenvoudige muitery. Bedreig deur ’n genadelose woestyn-tiran, ontdek hulle die afgryslike waarheid agter die verdwyning. Nou moet hulle alles waag om die gevange manne te bevry of die volgende slagoffers word wat in die woestyn verlore sal raak.
     
    ’n Onverbiddelike mengsel van ʼn intense militêre riller en klassieke aksie-avontuur. Hierdie storie is aangrypende leesgenot vir aanhangers van Alistair MacLean en die hewige spanning van moderne misterie.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike vyf-en-dertigste Sahara-avontuur!
    Zum Buch