Rejoignez-nous pour un voyage dans le monde des livres!
Ajouter ce livre à l'électronique
Grey
Ecrivez un nouveau commentaire Default profile 50px
Grey
Abonnez-vous pour lire le livre complet ou lisez les premières pages gratuitement!
All characters reduced
Besmette Bloed - Bloedgebonde Boek 7 - cover

Besmette Bloed - Bloedgebonde Boek 7

Amy Blankenship

Traducteur Angela Kruger

Maison d'édition: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Synopsis

Om 'n ooreenkoms met 'n demoon te maak is bindend, selfs al weet jy nie die persoon is 'n demoon nie. Deur dit tot sy voordeel te gebruik, het Zachary die heilige reël verbreek en Tiara doelbewus 'n ooreenkoms aangebied. Hy sou haar enigste minnaar word totdat sy 'n ware maat gevind het ... wat hy nie van voorneme is sal gebeur nie. Deur die ooreenkoms te verseël, kom sy donker kant na vore wanneer Tiara van hom af weghardloop, toe sy dink sy is nou op PIT se treflys weens haar besmette bloed. Zachary beveg vuur met vuur wanneer hy haar vang dat sy binne die arms van die vyand wegkruip.
Disponible depuis: 28/03/2023.
Longueur d'impression: 439 pages.

D'autres livres qui pourraient vous intéresser

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Voir livre
  • Duiwelse Ooreenkoms - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Ooreenkoms - 'n...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    Dit blyk dat die hel en Lucifer nie is wat Steven Cabbott hom voorgestel het dit is nie. Dit is 'n goeie ding, alhoewel hy steeds gedwing word om 'n ooreenkoms met die Duiwel te maak, een wat die Apokalips kan veroorsaak. 
    
    
    Alhoewel hy nie op sy beste nie, is Steven Cabbott verplig om 'n moeilike lyn te loop. Hy het reeds 'n eed aan Vader Paul en die lig-engele gesweer, maar as daardie eed op valshede gebaseer was, bind dit hom steeds? 
    
    
    'n Terreur wat hulle 'Die  Vampier' noem, maak kinders in Charleston dood en Steven kan aanvoel dat hy nie 'n mens is nie, maar hy is ook nie 'n engel of 'n demoon nie. Hy is iets anders. Steven, saam met sy vriend Hank, sal alles op die spel moet plaas om uit te vind wat daar gebeur en wie ook al Hank se tuisdorp terroriseer. 
    
    
    Steven vermoed dit hou alles verband met die Einde van Dae en sy onhoudbare posisie tussen lig en duisternis. Hopelik sal die Lotgevalle hom genadig wees. 
    
    
    EVOLVED PUBLISHING BIED 'n interessante, opwindende blik in die groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik kan lei tot die Einde van Dae met die derde boek in die veelvuldige bekroonde "’n Nefilim Riller" reeks bonatuurlike rillers.
    Voir livre
  • Donker Vlamme - Bloedgebonde Reeks Boek 6 - cover

    Donker Vlamme - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Net soos die vampieroorlog toeneem in 'n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir 'n pragtige nekromanser wat verbind is met 'n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van 'n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie ... tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie 'n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het dat wanneer jy met vuur speel jy verseker verbrand gaan word.PUBLISHER: TEKTIME
    Voir livre
  • Duiwelse Lêplek - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Lêplek - 'n Aangrypende...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    My naam is Steven Cabbott, en ek is 'n voormalige spioen met 'n donker verlede. Ek probeer verander, maar sommige gewoontes bly by jou, en doodmaak is een van daardie gewoontes. 
    
    
    
    	•WENNER: Pinnacle Book Achievement Award - Beste Riller (Somer 2018) 
    
    	•WENNER: Lesers se Gunsteling Boek Toekenning - Bronsmedalje: Fiksie - Bonatuurlike (2019) 
    
    	•FINALIS: Next Generation Indie Book Award - Paranormaal (2019) 
    
    
    
    Ek het onlangs demone begin sien en moes selfs teen ‘n paar veg. Ek vermoed dit het iets te doen met my kak mal ma. Sy het my pa vermoor toe ek jonk was, en beweer hy was 'n demoon. Ek het gedink sy is mal. Nou is ek nie meer so seker nie. 
    
    
    Ek het teruggekeer huis toe om die waarheid oor my verlede te ontdek, toe my ou vlam, Kate, my hulp vra. Ek het in sestien jaar niks van haar gehoor nie, maar ek skuld haar. ’n Geheimsinnige kultus het haar tienerdogter ontvoer, en ek is die enigste kans wat sy het om haar terug te kry. 
    
    
    Wat soos 'n eenvoudige saak gelyk het, verander in 'n veel groter stryd tussen lig en duisternis. Dit blyk dat beide die hemel en die hel my dienste wil gebruik, wat my tot 'n taamlike moeilike keuse dwing. Om sake te vererger, wil 'n gevalle engel 'n ongesonde romantiese verhouding met my hê en sal net nie nee vir 'n antwoord aanvaar nie. Of ten minste is dit wat ek dink, maar om eerlik te wees, ek het net 'n voorlopige greep op die werklikheid op die oomblik. 
    
    
    As jy van Jim Butcher, Michael Anderle, Shayne Silvers of K.F. Breene hou, sal jy mal wees oor die bekroonde "A Nefilim Riller"-reeks. 
    
    
    EVOLVED PUBLISHING BIED aan 'n intrige en opwindende blik binne 'n groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik lei tot die Einde van Dae, met die eerste boek in die bekroonde "’n Nefilim Riller"-reeks. [DRM-vry] 
    
    
    D. Donovan, Senior Resensent, Midwest Book Resensie, sê: "Lesers wat 'n inspuiting van die bon
    Voir livre
  • Bloedband - Bloedgebonde Boek 5 - cover

    Bloedband - Bloedgebonde Boek 5

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Met die bloedspel gebreek, het Kane sy pad uit die grond gegrlou en gesoek na die sielsgenoot wat hom bevry het net om te vind dat sy verdwyn het. Met niks oor om te verloor nie en wraak op sy gedagtes, het hy 'n oorlog begin. Die laaste ding wat hy verwag het, was om sy ontwykende sielsgenoot te vind in die pad van vernietiging wat hy veroorsaak het. Hy raak vinnig obsessief, kyk wanneer sy nie kyk nie, luister wanneer hy nie genooi is nie, en agtervolg haar elke beweging ... en die demoon wat by hom spook, weet sy is sy swakheid. Om haar te beskerm, beloof Kane om haar hom te laat haat, selfs al moet hy by die demoonkant aansluit om dit te doen. Maar hoe kan hy haar beskerm teen haar grootste vyand van almal as daardie vyand homself is?PUBLISHER: TEKTIME
    Voir livre
  • Duiwelse Dans - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Dans - 'n Aangrypende...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    Na aanleiding van 'n wonderlike nuwe tegnologie wat ontwerp is om mense slimmer te maak, vind 'n reeks grusame moorde plaas, en 'n raaisel ontwikkel wat so donker is dat dit almal bedreig. 
    
    
    
    	•GOUE MEDALJE WENNER: Lesers se gunstelingboektoekennings - Christen - Fantasie/wetenskapfiksie 
    
    
    
    ’n Oorlog broei tussen engele en demone, en of ons daarvan hou of nie, ons sal almal kant moet kies. Steven Cabbott, 'n Nefilim gebore uit 'n gevalle engelvader en 'n menslike moeder, het die kant van die engele gekies, 'n eienaardige besluit vir 'n moordenaar soos hy. 
    
    
    Nogtans het 'n engel hom belowe dat verlossing moontlik is - selfs vir hom - en die engel het krygers aan sy kant nodig gehad. Het hy die waarheid vertel? Steven hoop so, maar weet nie wie om te vertrou nie. Hy moet nietemin die raaisel agter 'n reeks grusame moorde oplos voordat dit te laat is, want hy is seker van hierdie een ding: almal se siel is op die spel. 
    
    
    As jy van Jim Butcher, Michael Anderle, Shayne Silvers of K.F. Breene hou, sal jy mal wees oor die bekroonde "’n Nefilim Riller"-reeks. 
    
    
    EVOLVED PUBLISHING BIED 'n intrigerende, opwindende blik binne die groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik lei tot die Einde van Dae, met die tweede boek in die veelvuldige bekroonde "’n Nefilim Riller" se bonatuurlike rillers. 
    
    
    US Review of Books sê: “Hierdie tweede boek in die skrywer se ‘’n Nefilim Riller’-reeks trek steeds lesers in sy bonatuurlike distopiese storielyn met sy vinnige aksie, kreatiewe intrige en goed ontwikkelde karakters. Die skrywer duik dieper in en brei uit op die godsdienstige, mitologiese oorlewering van engele en demone en slaag daarin om dit tasbaar en herkenbaar te maak sonder om te duidelik vals te wees. Die idee dat tegnologie as 'n voertuig vir die kwaad gebruik kan word, is 'n ou konsep, maar dit is besonder gepas en slim in hierdie roman."
    Voir livre