Sleep Tight Little Wolf – Lekker slaap wolfie (English – Afrikaans) Bilingual children's book age 2-4 and up
Ulrich Renz
Verlag: Sefa Verlag
Beschreibung
Bilingual children's book (English – Afrikaans) Tim can't fall asleep. His little wolf is missing! Perhaps he forgot him outside? Tim heads out all alone into the night – and unexpectedly encounters some friends… "Sleep Tight, Little Wolf" is a heart-warming bedtime story. It has been translated into more than 50 languages and is available as a bilingual edition in all conceivable combinations of these languages. Tweetalige kinderboek (Engels – Afrikaans) Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap... "Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.