Begleiten Sie uns auf eine literarische Weltreise!
Buch zum Bücherregal hinzufügen
Grey
Einen neuen Kommentar schreiben Default profile 50px
Grey
Jetzt das ganze Buch im Abo oder die ersten Seiten gratis lesen!
All characters reduced
Moemin en die towenaar se hoed - cover

Wir entschuldigen uns! Der Herausgeber (oder Autor) hat uns beauftragt, dieses Buch aus unserem Katalog zu entfernen. Aber kein Grund zur Sorge, Sie haben noch mehr als 500.000 andere Bücher zur Auswahl!

Moemin en die towenaar se hoed

Tove Jansson

Übersetzer Philip de Vos

Verlag: Human & Rousseau

  • 0
  • 3
  • 0

Beschreibung

Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds . . . ’n towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets - of enige iemand - in iets anders verander!
Twee vreemdelinge met ’n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se skok, is die ysige Grokmonster op hulle spoor . . .

Hierdie klassieke verhaal, saam met Tove Jansson se eenvoudige, vrolike illustrasies, bekoor lesers van regoor die wêreld al vir meer as 60 jaar. 
Dit is ’n fantastiese storie om hardop voor te lees en saam te geniet, en ouer kinders sal dit opwindend vind om self te lees.

Avontuurlik, humoristies en  universeel . . . oud en jonk sal hierdie verhaal bekoorlik vind. 
’n Klassieke boek wat skouers skuur met kultuurskatte soos Alice in wonderland en The Lord of the Rings – nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, vertaal deur Philip de Vos.
Verfügbar seit: 01.04.2013.

Weitere Bücher, die Sie mögen werden

  • 'n Feë Verhaal - cover

    'n Feë Verhaal

    Ed Mackenzie, Katrina Bowlin

    • 0
    • 1
    • 0
    ‘n Skaam meisie sit alleen met feëtjies as haar enigste vriende, todat hulle haar leer om te glo in haarself. 
    
    
    Baie kleur en lewendig.
    Zum Buch
  • Ontmoet Tommy Die Snaakse Speelgoed Maker - cover

    Ontmoet Tommy Die Snaakse...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Hallo Meisies en Seuns, ek is Tommy die speelgoed maker. 
    
    
    Ek het baie snaakse stories om jou te vertel. 
    
    
    Kom binne in my speelgoed fabriek  en sien al die opwindende speelgoed wat ek het.
    Zum Buch
  • Beer Vind 'n Huis - cover

    Beer Vind 'n Huis

    Linda Henderson

    • 0
    • 1
    • 0
        Klein Beer voel alleen in die wêreld. Nadat hy eendag wakker geword het en besef het dat daar geen ander bere was om hom te troos of vir hom te sorg nie, het hy besluit om op reis te gaan om iemand te vind wat hom sal lief hê. Soos jy sal vind tydens die lees van hierdie boek, lei sy soektog hom na 'n gelukkige einde. 
    Zum Buch
  • My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2 - cover

    My Monster - Sig Woorde - Vlak 1...

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer om sigwoorde Boek 2  te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.
    Zum Buch
  • Die Geheim - cover

    Die Geheim

    Ed Mackenzie, Katrina Bowlin

    • 0
    • 0
    • 0
    Almal het 'n geheim! Iets wat niemand mag weet nie. Dis eindelik 'n verligting as die gehem gedeel word.
    Zum Buch
  • Die Kielieboom - cover

    Die Kielieboom

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien… 
    
    
    Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop.  
    
    
    “Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het. 
    
    
    Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe. 
    
    
    Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.
    Zum Buch