Begleiten Sie uns auf eine literarische Weltreise!
Buch zum Bücherregal hinzufügen
Grey
Einen neuen Kommentar schreiben Default profile 50px
Grey
Jetzt das ganze Buch im Abo oder die ersten Seiten gratis lesen!
All characters reduced
Geskei En Nie Meer Bang Nie: - Emosionele Ondersteuning Vir Die Nuut Geskeide - cover

Geskei En Nie Meer Bang Nie: - Emosionele Ondersteuning Vir Die Nuut Geskeide

Tony Haynes, T TASHER

Verlag: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Beschreibung

Het u al deur 'n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van "Ja ek sal" verander het in "Ek sal nie" saam met die verlies van al die drome wat nooit vervul sal word nie? Geskei En Nie Meer Bang Nie: Emosionele Ondersteuning vir die Nuut Geskeide is die eerste boek van 'n trilogie geskryf om lesers te help met post-egskeiding sake terwyl u ook bemoediging verskaf word wat u sal benodig soos wat u aanbeweeg.
Verfügbar seit: 23.07.2021.

Weitere Bücher, die Sie mögen werden

  • Wreed en mooi is die dood - Verhale oor verlies hunkering en heling - cover

    Wreed en mooi is die dood -...

    Tobie Wiese

    • 0
    • 2
    • 0
    Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.
    In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.
    Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.
    'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.
    Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.
    Zum Buch
  • Aangenaamsdal se geheim - Paaie van gebed wat na God lei - cover

    Aangenaamsdal se geheim - Paaie...

    Ewald van Resnburg, Siegfried Louw

    • 0
    • 0
    • 0
    Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een – maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. 
    Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek ’n groot skat!” 
    Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied …
    Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.
    Zum Buch
  • Teëspoed is jou voorspoed - 10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk - cover

    Teëspoed is jou voorspoed - 10...

    Bertus Steenkamp

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie! 
    “Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp  
    Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders: 
    ·      Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste. 
    ·      Hy het geen slegte skuld nie. 
    ·      Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede. 
    ·      Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin. 
    ·      Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika. 
    ·     Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
    Zum Buch
  • Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘N Inleidings Gids Tot Naturopatie Vir Honde En Katte - cover

    Natuurlike Gesonde Troeteldiere...

    Julie Massoni

    • 0
    • 0
    • 0
    Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.
    Zum Buch
  • Die wetenskap van verandering in 4 stappe - Strategieë en operasionele tegnieke om te verstaan hoe om betekenisvolle veranderinge in jou lewe te bewerkstellig en dit oor tyd te handhaaf - cover

    Die wetenskap van verandering in...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarom is dit so belangrik om te verstaan hoe gewoontes ontwikkel? Wat is die wetenskap van verandering? Wat is die opkomende data uit wetenskaplike navorsing oor hierdie onderwerp?
    
    In hierdie gids sal jy eenvoudig, duidelik en volledig verduidelik vind hoe die sielkunde van verandering werk. Wanneer ons doelbewus besluit om te verander, gebeur iets binne in ons gedagtes. Maar min mense is werklik in staat om te verduidelik wat tydens hierdie proses gebeur. Die wetenskap het bewys dat die aanleer van nuwe positiewe gewoontes en die verander van ongewenste aspekte van jou lewe deur spesifieke bewustheids-, beplannings-, aksie- en volhoubare strategieë verloop.
    
    Hierdie gids neem die leser aan die hand en lei hom deur vier geleidelike stappe wat die sleutelpunte van die onderwerp beklemtoon:
    
    Wat is verandering en hoe werk dit;
    Hoe die verstand funksioneer in die gesig van verandering;
    Hoe om nuwe gedrag en denkpatrone aan te neem;
    Hoe om die verandering te ondersteun en dit stabiel te hou oor tyd.
    Om te leer om funksioneel en doeltreffend te verander, is 'n vaardigheid wat deur enigiemand aangeleer kan word, maar slegs as daar voldoende kennis is en dit in die praktyk gebring word. Hierdie gids is gepaard met talle selfondersoek-uitnodigings en praktiese oefeninge om die leser 'n ware persoonlike ontwikkelingsproses te bied.
    Zum Buch
  • 'n Maklike benadering tot handelsielkunde - Hoe om die sielkundige strategieë en houdings van wenhandelaars op aanlynhandel toe te pas - cover

    'n Maklike benadering tot...

    Stefano Calicchio

    • 0
    • 0
    • 0
    Waarvan hang die wins van wenhandelaars af? Hoeveel tel sielkunde in hul handel? Is sukses in handel net 'n tegniese vraagstuk of het die sielkundige eienskappe van elke persoon ook 'n diepgaande invloed?
    
    Die antwoorde op hierdie en baie ander vrae kan gevind word in die eerste praktiese handboek oor handelsielkunde. Hierdie gids is geskep om jou aan die hand te neem en jou bekend te stel aan die wêreld van aandelemark sielkunde. Binnein konsentreer dit al die basiese konsepte van die onderwerp, sonder te veel verdunning of tydverspilling; van die sielkundige voordele van wenhandelaars tot die ontwikkeling van die besigheidsplan self. Van mentale en operasionele versekering tot handelsbestuur, geldbestuur en risikobestuur. Alle inligting word in 'n eenvoudige, praktiese en toeganklike manier verskaf en sal jou toelaat om vinnig die aanvanklike kennis op te doen. Hou op om tyd te mors en vind onmiddellik uit hoe die sielkunde van handel werk met hierdie operasionele gids.
    Zum Buch