Unisciti a noi in un viaggio nel mondo dei libri!
Aggiungi questo libro allo scaffale
Grey
Scrivi un nuovo commento Default profile 50px
Grey
Iscriviti per leggere l'intero libro o leggi le prime pagine gratuitamente!
All characters reduced
Die Woudties Ry Trein - cover

Die Woudties Ry Trein

Francois Keyser

Casa editrice: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Sinossi

Welkom in die wereld van “Die Woudties”! 


“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels. 


In hierdie boek, neem die Woudties ‘n trein rit saam met hulle vriend Woudie Woudman. Maar daar is nooit ‘n te kort aan opwinding waar die Woudties is nie. Die trein het skaars die stasie verlaat voordat die Woudties hulself op pad na die strand toe vind in ‘n trein wat nie kan stop nie! 


Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. 


“Die Woudties” is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as “The Junglies”. 


Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Disponibile da: 17/12/2019.

Altri libri che potrebbero interessarti

  • Die Woudties Bou 'n Boomhuis - cover

    Die Woudties Bou 'n Boomhuis

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    "Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien. 
    
    
    In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op ‘n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander… 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. 
    
    
    "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
    Mostra libro
  • Mila Alexis En Luna - cover

    Mila Alexis En Luna

    Angela Ellington

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie verhaal is van drie meisies van verskillende kulture, wat vriende geword het. Die storie wys uit, die  belangrikheid van persoonlikheid eerder as die  uiterlike voorkoms van n persoon. Hierdie is die perfekte kortverhaal vir 'n kind. 
    Mostra libro
  • Mullie Se Verjaarsdag - cover

    Mullie Se Verjaarsdag

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    "Die Woudties" boeke is elk een geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons moet seker maak van ons feite in plaas van om afleidings te maak. 
    
    
    In hierdie boek beplan die diere maats vir Mullie die kameelperd 'n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Mullie van geen sout of water weet nie. 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. 
    
    
    "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
    Mostra libro
  • Tonne Se Genot! - cover

    Tonne Se Genot!

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Hier is 'n versameling van snaakse maag-kielie grappies om jou kinders ure van suiwer geluk en plesier te gee.
    Mostra libro
  • My Monster Sigwoorde - Vlak 2 Boek 4 - cover

    My Monster Sigwoorde - Vlak 2...

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer hoeom sigwoorde te lees: Vlak 2, Boek 4! 
    
    
    Boek 4 kombineer sigwoorde van die "My Monster" Vlak 1 (Boeke 1, 2 en 3) in kort en eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Werk deur hierdie reeks boeke en u sal u kind kan leer om makliker te lees!
    Mostra libro
  • Die Besoeker - cover

    Die Besoeker

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Agterblad : 
    
    
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo? 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf. 
    
    
    Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
    Mostra libro