Unisciti a noi in un viaggio nel mondo dei libri!
Aggiungi questo libro allo scaffale
Grey
Scrivi un nuovo commento Default profile 50px
Grey
Iscriviti per leggere l'intero libro o leggi le prime pagine gratuitamente!
All characters reduced
Hitte - Bloedgebonde Boek 4 - cover

Hitte - Bloedgebonde Boek 4

Amy Blankenship

Traduttore Angela Kruger

Casa editrice: Tektime

  • 0
  • 0
  • 0

Sinossi

Damon het om een rede by sy broers ingetrek ... die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik 'n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word 'n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.
Alicia Wilder is moeg daarvoor om deur haar beskermende broers van die wêreld beskerm te word. Om te probeer bewys dat sy die vampieroorlog kan hanteer, word sy verskeur, gebyt, gesoen, op geskiet, en vreemd genoeg, trek sy saam met drie baie sexy vampiere in, waarvan een die vampieroorlog in die eerste plek begin het. Wanneer sy vind dat sy in hitte gaan, besef Alicia haar veiligheidsnet kan haar ongedaan maak. Damon het om een rede by sy broers ingetrek ... die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik 'n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word 'n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.
Disponibile da: 14/12/2022.
Lunghezza di stampa: 465 pagine.

Altri libri che potrebbero interessarti

  • Skerwe Van Haar Siel - cover

    Skerwe Van Haar Siel

    KarnaS

    • 0
    • 0
    • 0
    Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur...
    Mostra libro
  • Beklitsde Kersfees - cover

    Beklitsde Kersfees

    Elsabé Welman

    • 0
    • 0
    • 0
    This audiobook is narrated by an AI Voice.  Wanneer Fourie Lemmer as tiener vir moord gevonnis word, verloor hy alles—sy ouers, sy familie en enige kans op ’n normale lewe. 
    Jare later leef hy afgesonder… tot ’n inbraak sy verlede weer oopruk. 
    Carmi Ras, ’n privaat speurder met sterk beginsels, glo sy weet presies van watter soort man sy moet wegbly—tot sy hom ontmoet. 
    Wat begin as nuuskierigheid, raak gevaarlik persoonlik. 
    Met Kersfees om die draai en geheime wat dreig om uit te kom, moet hulle besluit: 
    kan liefde oorleef as die waarheid alles vernietig?
    Mostra libro
  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Mostra libro
  • Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9 - cover

    Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies ... maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met 'n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in 'n verslawing. Aurora is teen haar wil gebind aan Samuel, 'n ou en kragtige demoon wat steeds haar elke beweging agtervolg. Om haar vryheid te behou, beteken dat sy 'n stappie voor die besitlike demoon moet bly. Wanneer sy haarself aangetrokke vind tot 'n ametis-oog minnaar, vind sy vinnig haar passie vir hierdie vreemdeling lei Samuel direk na haar en die man wat sy wil beskerm. Samuel belowe om alles te doen wat nodig is om Aurora aan sy sy gebind te hou. In sy behoefte om Aurora se gehoorsaamheid af te dwing, stook hy onbewustelik die vure van 'n mag wat hy geen hoop het om te blus nie ... die woede van 'n Songod.PUBLISHER: TEKTIME
    Mostra libro
  • Strik van die Dood - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 20 - cover

    Strik van die Dood - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    ’n Enkele daad van genade.
     
    Lei tot ’n moontlike doodsvonnis van veertig soldate.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Vir legioensoldaat Teuns Stegmann en sy wapenbroers is die transportvliegtuig na Algiers ’n tydelike kaartjie na vryheid uit die woestyn hel. Maar wanneer ’n siek pasiënt vir wie hulle vrygewig ’n saamry geleentheid aangebied het, ’n versteekte rewolwer openbaar, word hul vlug ’n tronk in die lug wat hulle na ’n brutale kragmeting slinger.
     
    Hul lewens is nou onderhandelings pionne in ’n dodelike ultimatum. Laat ’n veroordeelde moordenaar vry of al veertig soldate sterf. Maar wanneer die brose wapenstilstand in bloedvergieting versplinter, ontsnap Stegmann en ’n handjievol oorlewendes in ’n vyandige woestyn, gejag deur honderde genadelose vegters.
     
    In die minderheid, met te min vuurkrag en sonder hoop op redding, is hulle die laaste verdedigingslinie vir hul gevange kamerade. Hulle moet op pure durf en slinkse oorlogstaktiek staatmaak om die bordjies te verhang, want in die skaduwees van die duine is mislukking nie net die dood nie, dit is om deur die sand uitgewis te word.
     
    ’n Onverbiddelike mengsel van klassieke avontuur en ʼn hoë risiko militêre riller. Dood in die Skaduwees is ’n verpligte lees vir aanhangers van Alistair MacLean, Wilbur Smith en die polsende aksie van Lee Child.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike twintigste Sahara-avontuur!
    Mostra libro
  • Duine van die Dood - 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen Boek 14 - cover

    Duine van die Dood - 'n...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    Haar Paryse drome het in ’n Sahara nagmerrie ontaard.
     
    Met haar man vermoor, is sy nou die prys vir die mees genadelose skurke in die woestyn.
     
    Sahara woestyn, 1940-1960. Denise Ormonde se wêreld van liefde en luuksheid word verbrysel wanneer ’n wrede verbanneling, vermom as ’n Legioensoldaat, haar afgeleë buitepos binne dring. Nou ’n gevangene, is sy ’n pion in ’n dodelike spel. Sy word gedwing om staat te maak op ’n moed wat sy nooit geweet het sy besit nie, om die brutale mans te oorleef wat haar as niks meer as oorlogsbuit beskou nie.
     
    In hierdie selfde maalkolk is Sersant Stegmann en sy klein, geharde groep Franse Vreemdelegioen soldate. Oortref in getal en wapens, word hulle op ’n onmoontlike missie gestuur. Spoor die onbekende ruiters op, red die vrou, en oorleef die genadelose Duine van die Dood. Maar hulle vyande is nie net skurke nie. Die woestyn self is ’n moordenaar, en verraad skuil agter elke duin.
     
    Die netelige situasie vererger drasties wanneer ’n onskatbare kaart van die Sahara se verborge olie rykdomme die uiteindelike prys word. Met ’n waansinnige man se leër wat vinnig nader kom, moet Stegmann se span nie net vir hul eie lewens en Denise se vryheid veg nie, maar ook om ’n geheim te keer wat ’n groot oorlog kan ontketen.
     
    Hierdie hoë oktaan aksie-avontuur-riller is ’n meedoënlose reis na die hart van gevaar. Perfek vir aanhangers van klassieke, polsende spanning en rou, hoë spanning en misterie wat jou asemloos sal laat.
     
    Begin vandag nog lees aan hierdie onvergeetlike veertiende Sahara-avontuur!
    Mostra libro