Unisciti a noi in un viaggio nel mondo dei libri!
Aggiungi questo libro allo scaffale
Grey
Scrivi un nuovo commento Default profile 50px
Grey
Iscriviti per leggere l'intero libro o leggi le prime pagine gratuitamente!
All characters reduced
Dieper (eBoek) - Aanbid God op alle terreine van jou lewe - cover

Ci dispiace! L'editore o autore ha rimosso questo libro dal nostro catalogo. Ma per favore non ti preoccupare, hai ancora oltre 500.000 altri libri da scegliere!

Dieper (eBoek) - Aanbid God op alle terreine van jou lewe

Retief Burger

Casa editrice: Struik Christian Media

  • 0
  • 0
  • 0

Sinossi

Dieper gaan oor die ontdekking dat ons gemaak is om God te aanbid. Dis vir mense wat worstel met die vraag oor hoe om ’n ‘ware aanbidder’ kan wees. Dis vir hulle wat wonder hoe hulle op hul eie unieke manier God met oorgawe kan aanbid. Dis vir dié wat al vir jare skuldig voel omdat hulle nie altyd weet hoe om die Here te aanbid nie, vir dié wat ongemaklik staan en rondkyk as ander rondom hulle Hom klaarblyklik met soveel passie aanbid. 
Retief nooi jou na ’n kykie in sy eie worsteling en soeke na God se teenwoordigheid. Hy gee nie voor om kitsantwoorde te verskaf nie, maar vanuit sy passie om ’n ‘ware aanbidder’ te wees, wil hy gelowiges begelei om God in alle areas van hul lewe meer effektief te kan aanbid.
Dieper bevat: 

’n Kykie na verskillende sfere van die lewe om te wys hoe aanbidding daar kan invloei
Gesprekke met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidstipes om lesers te help in hul persoonlike uitlewing van aanbidding
Relevante Skrifuitleg 
Persoonlike stories en ervarings van die skrywer
Persoonlike vrae aan die einde van elke hoofstuk om die leser te help groei in daardie bepaalde area van aanbidding

Jy is gemaak om te ‘sing’, selfs al het jy nie ’n stem om oor huis toe te skryf nie. Dieper sal jou help om die lied te ontdek wat God self binne-in jou geplaas het, en om dit weer vir Hom terug te gee op jou eie, unieke manier.
Disponibile da: 01/10/2013.

Altri libri che potrebbero interessarti

  • Hoe Om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid Te Begin - cover

    Hoe Om 'n Troeteldier Fotografie...

    Kyle Richards

    • 0
    • 0
    • 0
    Dit was nog nooit makliker om sukses en geluk te vind in ‘n loopbaan wat eindelose groei potensiaal toon en hope pret is nie: Troeteldier fotografie is die antwoord waarna jy gesoek het! Wie sal nou nie kunstige vryheid van fotografie wil hê en die hartroerende pret om saam met almal se beste vriend te werk nie, hulle troeteldiere? Verbeel jou dit as jou daaglikse loopbaan! Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin is jou riglyn om in te vorder, om te doen waarvoor jy lief is, en om jouself gate uit te geniet!
    
    Mense is mal oor hulle troeteldiere! Vra almal en hulle sal jou sê dat hulle troeteldiere familie lede is , en nie diere nie. En elke familie wil kwaliteit foto’s van hulle geliefdes hê om te deel en te koester. Die tyd was nog nooit beter as nou om ‘n loopbaan te vind waarvoor jy lief is en om die troeteldier industrie te kapitaliseer. Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin lei jou van troeteldier liefhebber na groot baas van jou winsgewende troeteldier fotografie besigheid in ‘n japtrap!  Die hele proses word afgebreek in maklik-om-te-volg stappe  persoonlik gemaak om vir almal te werk, maak nie saak wat jou besigheid ervaring is nie. Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Beigheid te begin sit alles binne reik: jou eie besigheid, groot profit, ontspanne werks omgewing, en kliënte wat mal oor jou is! Breek die selfde ou slypery wat jou onder kry en volg jou hart na ware sukses. Die grootste kans van jou lewe wag vir jou om losgelaat te word vanaf die bladsye van die onskatbare waarde van hierdie boek
    Mostra libro
  • Taksidermie: Voorbereiding skedels van diere - Konsepte en tegnieke vir 'n behoorlike bewaring van die geraamtes - cover

    Taksidermie: Voorbereiding...

    Rosario Andronaco

    • 0
    • 0
    • 0
    'N Deel van die skelet is die skedel.
    Die voorbereiding van 'n skedel is baie eenvoudig in vergelyking met dié van die hele skelet.
    Dit is ook die belangrikste deel van die dier op die vlak van wetenskaplike studie, en museum as 'n bewysstuk versamelstukke.
    In hierdie klein e-boek sal ek my metode, anders as ander afrigters beskryf.
    Hierdie metode Ek dink flink met uitstekende resultate met betrekking tot die skoonmaak en whitening bene.
    Aandag moet gedoen word om oormatige bleik dat die indruk van 'n skedel juweel of 'n stuk plastiek kan gee. Natuurlike bene is geneig om hul natuurlike kleur effens geel-grys in stand te hou.
    Let wel: daar mag wees taalfoute gegee my arme opdrag met vreemde tale (oorspronklike taal: Italiaanse)
    Mostra libro
  • Sahara Adventure Series - Front Covers of 77 Books - cover

    Sahara Adventure Series - Front...

    Meiring Fouche

    • 0
    • 0
    • 0
    COLOURFUL FRONT COVERS OF 40 SAHARA ADVENTURE STORY BOOKS
     
    This book contains the original colourful front covers (77 in total) of the Sahara Adventure Series of books (40 in total) written by Meiring Fouche, that was published in the 1950's/60’s and later in the 1980’s.
    Mostra libro