Unisciti a noi in un viaggio nel mondo dei libri!
Aggiungi questo libro allo scaffale
Grey
Scrivi un nuovo commento Default profile 50px
Grey
Iscriviti per leggere l'intero libro o leggi le prime pagine gratuitamente!
All characters reduced
Duiwelse Dag - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

Duiwelse Dag - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller

Jeff Altabef

Traduttore Charnell van der Westhuizen

Casa editrice: Evolved Publishing LLC

  • 0
  • 0
  • 0

Sinossi

Steven Cabbott se tyd raak min om die Einde van Dae te voorkom. 
“Duiwelse dag is 'n fenomenale bonatuurlike roman, gevul met aksie, drama, buitengewone karakters en 'n betowerende storielyn. Mnr. Altabef het nog 'n briljante meesterstuk geskep!” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Susan Sewell (5 STERRE) 
In 'n ongelukkige speling van die lot is Steven Cabbott die bloedige Antichris, en almal wil hom uitskakel: lig- en donkerengele, Towers, en 'n besonderse irriterende Polisie Kaptein. Dit maak hom regtig kwaad, maar hy is in hierdie geveg oortref, so hy wend hom tot die Noodlotte, wie se hulp nie goedkoop sal wees nie. 
Steven se pa sê vir hom hy het 'n plan wat dalk die einde van die wêreld kan keer—as Steven sterk genoeg is om dit te voltooi. Steven sou hom graag wou vertrou, maar... wel, hy is die Duiwel. Dit is beter om sy eie plan te beraam, net ingeval. 
EVOLVED PUBLISHING BIED AAN 'n intrigerende, opwindende blik op 'n groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik tot die Einde van Dae lei, met die vierde boek in die veelvuldig bekroonde "A Nefilim Riller"-reeks. 
“Vinnige tempo en aksiebelaaide, Duiwelse dag is 'n absoluut briljante roman wat jou op die punt van jou stoel sal hou en meer sal wil hê. Om te sê ek was mal oor hierdie boek, is 'n onderskatting!” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Rabia Tanveer (5 STERRE) 
“Duiwelse dag is, vir my, die beste in hierdie reeks en dit sê iets. ... Nog 'n wipwaentjierit, geregisseer deur Jeff Altabef, met van die mees onvergeetlike karakters wat jy ooit sal ontmoet, in situasies wat jou verstand sal verstom.” ~ Lesers se Gunsteling Boekresensies, Lex Allen (5 STERRE)
Disponibile da: 05/09/2025.
Lunghezza di stampa: 276 pagine.

Altri libri che potrebbero interessarti

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Mostra libro
  • Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9 - cover

    Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies ... maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met 'n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in 'n verslawing. Aurora is teen haar wil gebind aan Samuel, 'n ou en kragtige demoon wat steeds haar elke beweging agtervolg. Om haar vryheid te behou, beteken dat sy 'n stappie voor die besitlike demoon moet bly. Wanneer sy haarself aangetrokke vind tot 'n ametis-oog minnaar, vind sy vinnig haar passie vir hierdie vreemdeling lei Samuel direk na haar en die man wat sy wil beskerm. Samuel belowe om alles te doen wat nodig is om Aurora aan sy sy gebind te hou. In sy behoefte om Aurora se gehoorsaamheid af te dwing, stook hy onbewustelik die vure van 'n mag wat hy geen hoop het om te blus nie ... die woede van 'n Songod.PUBLISHER: TEKTIME
    Mostra libro
  • Verslawende Bloed - Bloedgebonde Boek 11 - cover

    Verslawende Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Michael vind dat die bloed van magtige onsterflikes soms nie meng nie, selfs wanneer hulle sielsgenote is en in die hitte van passie is. 'n Paringsmerk is 'n simbool van besit, maar vir Michael is daardie klein smaak van bloed sy ondergang. Die bloed van die Gevalle is bedrieglik verleidelik vir 'n Songod en die kragtige stormloop wat Michael ontvang, is baie verslawend. Om Aurora teen homself te beskerm, begin Michael om die kragtigste demone in die stad te jag om sy donker drang te bevredig. Soos die swart bloed binne sy are pols, verloor Michael homself aan die stormloop en word net so gevaarlik soos die demone wat hy jag.PUBLISHER: TEKTIME
    Mostra libro
  • Duiwelse Lêplek - 'n Aangrypende Bonatuurlike Riller - cover

    Duiwelse Lêplek - 'n Aangrypende...

    Jeff Altabef

    • 0
    • 0
    • 0
    My naam is Steven Cabbott, en ek is 'n voormalige spioen met 'n donker verlede. Ek probeer verander, maar sommige gewoontes bly by jou, en doodmaak is een van daardie gewoontes. 
    
    
    
    	•WENNER: Pinnacle Book Achievement Award - Beste Riller (Somer 2018) 
    
    	•WENNER: Lesers se Gunsteling Boek Toekenning - Bronsmedalje: Fiksie - Bonatuurlike (2019) 
    
    	•FINALIS: Next Generation Indie Book Award - Paranormaal (2019) 
    
    
    
    Ek het onlangs demone begin sien en moes selfs teen ‘n paar veg. Ek vermoed dit het iets te doen met my kak mal ma. Sy het my pa vermoor toe ek jonk was, en beweer hy was 'n demoon. Ek het gedink sy is mal. Nou is ek nie meer so seker nie. 
    
    
    Ek het teruggekeer huis toe om die waarheid oor my verlede te ontdek, toe my ou vlam, Kate, my hulp vra. Ek het in sestien jaar niks van haar gehoor nie, maar ek skuld haar. ’n Geheimsinnige kultus het haar tienerdogter ontvoer, en ek is die enigste kans wat sy het om haar terug te kry. 
    
    
    Wat soos 'n eenvoudige saak gelyk het, verander in 'n veel groter stryd tussen lig en duisternis. Dit blyk dat beide die hemel en die hel my dienste wil gebruik, wat my tot 'n taamlike moeilike keuse dwing. Om sake te vererger, wil 'n gevalle engel 'n ongesonde romantiese verhouding met my hê en sal net nie nee vir 'n antwoord aanvaar nie. Of ten minste is dit wat ek dink, maar om eerlik te wees, ek het net 'n voorlopige greep op die werklikheid op die oomblik. 
    
    
    As jy van Jim Butcher, Michael Anderle, Shayne Silvers of K.F. Breene hou, sal jy mal wees oor die bekroonde "A Nefilim Riller"-reeks. 
    
    
    EVOLVED PUBLISHING BIED aan 'n intrige en opwindende blik binne 'n groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik lei tot die Einde van Dae, met die eerste boek in die bekroonde "’n Nefilim Riller"-reeks. [DRM-vry] 
    
    
    D. Donovan, Senior Resensent, Midwest Book Resensie, sê: "Lesers wat 'n inspuiting van die bon
    Mostra libro
  • Verslete Bloed - Bloedgebonde Reeks Boek 10 - cover

    Verslete Bloed - Bloedgebonde...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het Jade belowe om nooit 'n weerwolf van enige aard te vertrou nie ... nog minder om vir een te val. Sy sukkel om daardie belofte na te kom wanneer sy gered word deur 'n blonde, blouoog Alfa met die liggaam van 'n Griekse god. Maak nie saak hoe hard sy baklei nie, Jade vrees dit is een Alfa teen wie sy sal verloor.PUBLISHER: TEKTIME
    Mostra libro
  • Bloedband - Bloedgebonde Boek 5 - cover

    Bloedband - Bloedgebonde Boek 5

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Met die bloedspel gebreek, het Kane sy pad uit die grond gegrlou en gesoek na die sielsgenoot wat hom bevry het net om te vind dat sy verdwyn het. Met niks oor om te verloor nie en wraak op sy gedagtes, het hy 'n oorlog begin. Die laaste ding wat hy verwag het, was om sy ontwykende sielsgenoot te vind in die pad van vernietiging wat hy veroorsaak het. Hy raak vinnig obsessief, kyk wanneer sy nie kyk nie, luister wanneer hy nie genooi is nie, en agtervolg haar elke beweging ... en die demoon wat by hom spook, weet sy is sy swakheid. Om haar te beskerm, beloof Kane om haar hom te laat haat, selfs al moet hy by die demoonkant aansluit om dit te doen. Maar hoe kan hy haar beskerm teen haar grootste vyand van almal as daardie vyand homself is?PUBLISHER: TEKTIME
    Mostra libro