Francine Beaton
MEER OOR DIE SKRYWERFRANCINE BEATON is ‘n romanskrywer van Pretoria waar sy saam met haar Skotse man en Rocky die Kat bly. Sy ervaar deesdae leënes-sindroom vandat haar dogter in Australië studeer. Wanneer sy nie romanses skryf met gelukkige eindes nie, sal jy waarskynlik vind dat sy besig is om te verf of foto’s te neem van enigiets wat haar aandag trek.Gedurende rugbyseisoen is sy of langs die veld of voor die televisie besig om haar gunstelingspanne te ondersteun. Dit is dus nie ‘n...

Oops! we haven't found any books.

