Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Dokter Margaret Se Seekis - cover

Dokter Margaret Se Seekis

Waheed Rabbani

Publisher: Babelcube

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Dokter Margaret se seekis, is Boek I van ʼn trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indië vir vryheid—Azadi—van die Britse Raj. Die boeke weef ʼn verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era. 


In 1965 is ʼn seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik dié van ʼn Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van ʼn hospitaal in Delhi. ʼn Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind. 


Margaret, gebore in New Jersey uit ʼn Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur. 


Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret ʼn Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in ʼn verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indië. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak. 


******************************************** 


******************************************** 


“[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit ʼn Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...” 


– Ian Walker, skrywer van LOCA
Available since: 11/04/2016.

Other books that might interest you

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Show book
  • 'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) - Kinders van die Gevalla Novella - cover

    'n Gotiese Kers Engel...

    Anna Erishkigal

    • 0
    • 0
    • 0
    Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”.
    
    Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...
    
    Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?
    
    Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.
    
    "Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! "- Leser Resensie
    
    "Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie
    
    "‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" - Leser Resensie
    
    "Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie
    
    "As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie
    Show book
  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship, RK Melton

    • 0
    • 0
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • Eens Op 'n Kersfees - cover

    Eens Op 'n Kersfees

    Dawn Brower

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot 'n manier van die lewe is... 
    
    
    Holly Strange is deel van 'n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 
    Show book
  • Valentina In Venesië - cover

    Valentina In Venesië

    Kaya Quinsey

    • 0
    • 0
    • 0
    Valentina Wells keer terug na Venesië. Nadat sy tien jaar vroeër besoek het toe sy net sestien jaar oud was, was dit waar sy Lorenzo Dipachio impulsief ontmoet het. Haar eerste soen. Haar eerste liefde. 
    
    
    Valentina, nou ses-en-twintig, is 'n suksesvolle troufotograaf in Chicago. Nog steeds impulsief, Valentina was onlangs geskei nadat hulle vir ongeveer 'n minuut in Las Vegas getroud was. 
    En sy mis nie die ironie van 'n geskeide troufotograaf nie. Valentina se pa, wat ook haar ma se onlangse diagnose van vroeë Alzheimer se siekte hanteer, oortuig haar dat sy 'n blaaskans nodig het.  
    
    
    Noudat sy terug is in Venesië, wil Valentina aan haarself bewys dat sy nie meer die impulsiewe, 
    waaghalsige meisie wat in Vegas getrou het (en vinnig geskei het) met 'n man wat sy skaars geken het. Nou leef sy volgens 'n nuwe stel reëls: beplan, versigtig en noukeurig uitgevoer. 
    
    
    
    Maar haar plan word uitgedaag wanneer sy (letterlik) in die pad van haar eerste liefde, Lorenzo, val. En met Valentynsdag om die draai, sal Valentina haarself daarvan kan weerhou om nog 'n groot fout te maak?
    Show book
  • Waar Zombies Loop - Boek Een Van Kendra Se Reis - cover

    Waar Zombies Loop - Boek Een Van...

    Eileen Sheehan

    • 0
    • 1
    • 0
    Die lewe kom vinnig en vinnig vir Kendra en haar gesin in 'n distopiese wêreld wat sukkel om van 'n kernoorlog te herstel en nou onder die regering van 'n uitheemse regering is. 
    
    
    Onbewus van die naderende uitheemse inval inval, is 'n groep wetenskaplikes - wat Kendra se ouers ingesluit het - beveel om 'n zombie virus te skep en dit op Rusland los te laat. Die bedoeling was om Rusland te onderwerp en dan die geneesmiddel vry te stel, maar die uitheemse aanval het hulle onverhoeds betwis en die wetenskaplikes en hul geneesmiddel het verdwyn en die virus laat woeker. Nadat sy teen die virus geënt is, is Kendra se tante een van hierdie wetenskaplikes wat haar identiteit geheim gehou het uit vrees dat sy 'n slaaf van die vreemde regering sou word. Wanneer 'n dorpie wat verbind is met die mense wat ondergronds verhuis het om te oorleef, Kendra ontvoer in die hoop dat hulle enige herinneringe kan oes van haar ouers wat die geneesmiddel bespreek het terwyl sy 'n baba was met die gebruik van 'n eksperimentele masjien, moet haar tante besluit om te kom. voort met haar identiteit. Intussen, tesame met die hantering van die steeds toenemende bevolking van zombies, stel die uitheemse regime - wat mense as 'n lekkerny vir hul etenstafel beskou - ten doel om die menslike geslag reg te stel en te suiwer van diegene wat op een of ander manier deur die kernontploffings gemuteer is. Rex is een van daardie mense. Hy is ook Kendra se minnaar. 
    
    
    “Waar Zombie Loop” is Boek Een van Kendra se Reis in 'n wêreld wat stomende romanse, spyker byt gevaar en opwinding bied, en 'n paradysagtige heiligdom in sy kern. Al wat sy hoef te doen is om daarheen te kom.
    Show book