Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

Pieter Verwey

Publisher: Tafelberg

  • 0
  • 1
  • 0

Summary

In die middel van die Moordenaarskaroo lê daar ’n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ’n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .
Available since: 06/25/2015.

Other books that might interest you

  • Oupa Zombie - cover

    Oupa Zombie

    Jaco Jacobs

    • 0
    • 0
    • 0
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.
    Show book
  • Esmeralda Grunch En Die Rooi Tulp - cover

    Esmeralda Grunch En Die Rooi Tulp

    Debbie Manber Kupfer

    • 0
    • 0
    • 0
    Esmeralda Grunch is 'n baie haal blomme fee. Sy woon in 'n tulp van die helderste rooi. As Esmeralda wegvlieg vir die dag, is Tulip hartseer. Wanneer sal sy terugkeer? 'N Verhaal van vriendskap vir die jongste leser.
    Show book
  • My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5 - cover

    My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5

    Kaz Campbell

    • 0
    • 0
    • 0
    Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees. 
    
    
    Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 (enkel woorde en prente) is daar 3 boeke en vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) het ook drie boeke. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal genommer, begin by boek 1 en werk deur al die boeke.
    Show book
  • Kongo! - cover

    Kongo!

    J. Lucy Boyd

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie boek vertel die verhaal van Whitney, 'n avontuurlustige 10-jarige dogtertjie wat daarvan hou om raaisels op te los. So mnoet sy ook haar lewensraaisel oplos en uitvind waar haar hart lê. Dit alles word bepaal deur haar liefde vir haar ouers, maats en broers. 
    Show book
  • Hoppie Hasie Sit Vas - cover

    Hoppie Hasie Sit Vas

    Francois Keyser

    • 0
    • 0
    • 0
    Welkom in die wereld van “Die Woudties” 
    
    
    “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. 
    
    
    In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit te kry uit die boom uit. 
    
    
    Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
    Show book
  • My Kinderboek Oor Honde Liggaamstaal Met Prente - Help Om Kinders Veilig Te Hou - cover

    My Kinderboek Oor Honde...

    Amber Richards

    • 0
    • 0
    • 0
    Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar 'n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan 'n lang pad gaan. Selfs as jy nie 'n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.   
    
    
    Hierdie boek is een wat 'n volwassene kan gebruik vir beide 'n kind wat dalk bang is vir honde, en 'n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is 'n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir 'n kind voorgelees word.  
    
    
    Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is 'n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie.  
    
    
    Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met 'n paar simpel foto's om op 'n ligter noot af te sluit.
    Show book