Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Liglopers (eBoek) - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Liglopers (eBoek)

Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter, Sya van der Walt

Publisher: Christelike Uitgewersmpy

  • 0
  • 1
  • 0

Summary

Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net ’n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter.
     Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En só het hy sy rug gedraai op sy ouers én op God. Hy het vasgevang geraak in ’n dwelmhel. 
     Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het. 
     Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam.
Available since: 03/06/2012.

Other books that might interest you

  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Show book
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Show book
  • Omgee Is Om Tot Die Einde Van Die Wêreld Te Gaan Vir 'n Vreemdeling - cover

    Omgee Is Om Tot Die Einde Van...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Jy is gebore om berge te versit 
    
    
    Om lig aan verlore siele te gee 
    
    
    Om mense se lewens te genees 
    
    
    Met vriendelike woorde 
    
    
    Om op te staan en geloof te bring 
    
    
    Aan 'n gebreekte hart 
    
    
    Deur gebed 
    
    
    En met God se hulp 
    
    
    Sal jy lewens verander 
    
    
    Met die geskenk van liefde
    Show book
  • Dankie God Vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak - cover

    Dankie God Vir Sy Engele Wat Oor...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    As jy smag om naby Jesus te wees 
    
    
    As jy die teenwoordigheid van God kon voel
    As jy die diepte van Sy liefde kon waarneem 
    
    
    En Sy ewige goedheid kon herken ...
    
    Sal jy begin besef 
    
    
    hoe kosbaar
    jy vir God is.
    
    Hy is altyd daar vir jou
    maak nie saak wat mag wees
    
    God sal altyd by jou staan
    met 'n eindelose liefde
    Show book
  • Studiegids: Openbaring - Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek Openbaring Hoofstukke 1 tot 22 - cover

    Studiegids: Openbaring -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Duik in profesie, visioene en kosmiese gevegte in hierdie Bybelstudiegids: Openbaring. Hierdie boeiende verkenning van die laaste boek van die Nuwe Testament, geskryf deur die apostel Johannes, neem jou op 'n ontsagwekkende reis deur die aanskoulike beelde en diepgaande simboliek van die Boek Openbaring.
    
    Ontdek die geheime van die sewe kerke, ontrafel die raaisel van die vier ruiters, en aanskou die hoogtepunt van die Slag van Armageddon. Soos die seëls gebreek word, die trompette blaas en die bakke uitgegooi word, onthul die ontvouende drama die kosmiese stryd tussen goed en kwaad. Verken die simboliese visioene van die Lam, die Vrou en die Nuwe Jerusalem, wat elkeen diepgaande boodskappe van verlossing, hoop en uiteindelike triomf dra.
    
    Dink na oor die goddelike majesteit, die geestelike gevegte en die ewige beloftes wat in die woorde van hierdie Boek ingebed is. Maak jou gereed vir 'n reis wat aardse dimensies te bowe gaan, en nooi om na te dink oor die tydlose temas van geloof, volharding en die triomfantlike hoogtepunt van God se verlossingsplan.
    
    Is jy gereed om die geheimenisse te onthul en te sien hoe die hemelse drama ontvou? Sluit by ons aan op hierdie boeiende ekspedisie deur die bladsye van Openbaring, waar elke vers 'n sleutel bevat om die uiteindelike bestemming van die mensdom en die ewige oorwinning van die Goddelike te verstaan.
    Show book
  • Die Krag Van Positiewe Verklarings: Elke Dag 'n Nuwe Begin - cover

    Die Krag Van Positiewe...

    Alex Uwajeh

    • 0
    • 2
    • 0
    ***Neem kennis: Hierdie boek bevat verwysings na Bybelverse*** 
    
    Het jy geweet dat, deur te fokus op die negatiewe aspekte van dinge, meer negatiewe dinge in jou lewe kan laat voorkom?
    As jy ernstig is daaroor om 'n gelukkige, gesonde en oorvloedige lewe te lei, is die sleutel daartoe om jou gedagtes te verander.  Neem beheer oor daardie negatiewe gedagtes en emosies en swaai hulle om.  Vind verklarings wat jou help vasklou aan 'n positiewe gedagteraamwerk, en herhaal hulle totdat jy meer selfversekerd daaroor voel. 
    
    
    Dit maak nie saak watter aspek van jou lewe jy beskou nie, daar is altyd iets om dankbaar voor te wees. 
    
    
    "Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart." Hebreërs 4:12 1983 Afrikaanse Vertaling. 
    
    
    God seën jou! 
    
    
    
     
    Show book