Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Take four: Agter die skerms - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Take four: Agter die skerms

Karen Kingsbury

Publisher: Lux Verbi

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Hierdie is die vierde en laaste titel in die Agter die skerms-reeks. In Take Four, nadat Chase Ryan terugkeer na sy gesin en ‘n werk in sy tuisdorp, teken rolprentmakers Keith Ellison en Dwayne Matthews ‘n kontrak met die land se top jong filmster om in hul huidige film te speel. Maar terselfdertyd is die akteur betrokke in ‘n openbare skandaal wat sy reputasie by sy aanhangers skade kan berokken. Intussen kom daar genesing in Andi Ellison se verhouding met God, haar familie en die mense vir wie sy lief is, maar is dit dalk te laat?
Available since: 04/01/2011.

Other books that might interest you

  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Show book
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Show book
  • Hoe Om Aan Jode Te Getuig Oor Jesus Wat Christene Moet Weet - cover

    Hoe Om Aan Jode Te Getuig Oor...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus? 
    
    
    Wat is van die vreemde Joodse tradisies? 
    
    
    Hoe getuig jy aan Jode oor Jesus?  
    
    
    Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!
    Show book
  • Studiegids: Prediker - Vers-vir-vers-studie van die Bybel Boek Prediker Hoofstukke 1 tot 12 - cover

    Studiegids: Prediker -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Verken die verse van Prediker neem jou op 'n diepgaande reis na een van die mees gedagteprikkelende boeke van die Bybel. Hierdie boek, geskryf in versvorm, delf in die leerstellings van die skrywer, 'n wyse en insiggewende waarnemer van die menslike lewe, en reflekteer oor die betekenis en doel van die bestaan. Van die kortstondige aard van rykdom en mag tot die ongeregtighede van die lewe en die onvermydelikheid van die dood, sal hierdie boek jou bekendstel aan die diepgaande insigte en wysheid van die skrywer.
    
    Sluit by ons aan op 'n reis van selfontdekking terwyl ons ewige waarhede ontbloot wat op die bladsye van Prediker versteek is. Hierdie literêre meesterstuk is 'n boeiende leesstof vir diegene wat 'n dieper begrip van die menslike toestand en die rol van God in ons lewens soek.
    
    Prediker 3:1: "Vir alles is daar 'n tyd en 'n tyd vir elke doel onder die hemel."
    
    Omhels die tydlose wysheid wat in hierdie verse ingebed is, terwyl ons deur die lae van eksistensiële refleksies navigeer wat deur die skrywer van Prediker aangebied word.
    Show book
  • Nuwe Wese - cover

    Nuwe Wese

    Gilbert N. Adimora

    • 0
    • 0
    • 0
    In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, 'n Lewe Van Toewyding, 'n Lewensverbond Met God.
    Dan is daar 'n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy 'n Christen is?".  Daar is 'n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot 'n Christelike denominasie behoort of in 'n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - 'n Christen is 'n nuwe wese.  As jy regtig 'n Christen is, wanneer het jy 'n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora
    Show book
  • Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde - cover

    Tem Die Tong: Die Krag Van...

    Alex Uwajeh

    • 0
    • 0
    • 0
    Die woorde wat jy gebruik is gereedskap vir kommunikasie.  Dit is egter die manier waarop jy hulle gebruik wat die werklike mag het. As jy 'n optimistiese geestesraamwerk het is die kanse baie beter dat jy geleenthede gaan raaksien wanneer hulle opduik. 
    
    
    Die tong het die mag van lewe en dood, en diegene wat daarvoor lief is, sal sy vrugte eet. Want dit wat 'n man dink, in sy  hart, so is hy.  Woorde het krag.  God het die wêreld geskep met woorde. 
    
    
    Die Bybel sê duidelik ons sal iets verklaar en dit sal tot stand kom.  Is jy gereed om die ware krag van gesproke woorde te ontgin?  
    Show book