Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Agter die skerms Omnibus 2 - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Agter die skerms Omnibus 2

Karen Kingsbury

Publisher: Lux Verbi

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Vir die onafhanklike filmvervaardigers Chase Ryan en Keith Ellison werk alles presies uit soos waarvoor hulle gebid het. Uiteindelik stap hulle oor die rooi tapyt na die première van The Last Letter. Albei besef hoe hoër God hulle laat vlieg, hoe moeiliker is dit om aan verwagtings te voldoen. Hoe gaan hulle hierop verbeter? Dit is egter asof Chase nie hierdie oomblik ten volle kan geniet nie. Meer as enigiets wens hy dat hy eerder by die huis was. ’n Groot stap lê vir hom voor: om vir Keith te sê hy beweeg in ’n ander rigting. In die tussentyd sukkel Keith steeds om te glo dat sy kosbare Andi vier maande swanger is. Andi is ’n ander mens as laas jaar, nadat God ingegryp het en gekeer het dat Andi vir ’n aborsie gaan. Sy is nader aan haar ouers en aan God. Andi is seker dat sy haar baba wil laat aanneem. Maar sal sy in die tweede helfte van haar swangerskap, wanneer sy die onmiskenbare band begin voel, hom kan laat gaan? 
Bailey Flanigan se drome word waar wanneer sy gekies word om die hoofrol teenoor die hartebreker Brandon Paul in die film Unlocked te speel. Maar Brandon Paul se naam duik die afgelope ruk al hoe meer in die skindertydskrifte op. Sal Bailey vir Brandon na Christus kan lei of gaan hy die film groot skade berokken? Hierdie omnibus bestaan uit Agter die skerms-reeks Take Three and Take Four .
Available since: 09/15/2013.

Other books that might interest you

  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Show book
  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Show book
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Show book
  • Studiegids: Matthew Volume I - Vers-vir-vers-studie van die evangelie van Matteus hoofstukke 1 tot 14 - cover

    Studiegids: Matthew Volume I -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Begin op 'n transformerende reis deur die Evangelie van Matteus met ons omvattende Bybelstudiegids. Dompel jouself in die ryk tapisserie van Matteus se vertelling terwyl ons die drade van profesieë, gelykenisse en kragtige leringe wat in hierdie Evangelie geweef is, ontrafel.
    
    Sleutel kenmerke:
    
    Ontdek die Koninkryk: Ontdek die diepgaande betekenis agter die Koninkryk van die Hemel as 'n sentrale tema, wat elke aspek van Jesus se lewe, leringe en sending rig.
    
    Bergpredikasie Diepduik: Duik in die Bergpredikasie, pak sy revolusionêre etiese beginsels uit en onthul die bloudruk vir Koninkrykslewe.
    
    Gelykenisse onthul: Verken die verborge skatte in Jesus se gelykenisse, en kry insigte in die geheimenisse van die Koninkryk en hul relevansie vir ons lewens vandag.
    
    Dissipelskapdinamika: Delf in die uitdagings en belonings van dissipelskap wat in Matteus aangebied word, en verstaan die koste en vreugde daarvan om Jesus te volg.
    
    Reflektiewe vrae: Neem deel aan deurdagte nadenke met vrae wat persoonlike nadenke en toepassing uitnooi, wat 'n dieper verband met die Evangelieboodskap bevorder.
    
    Gebede vir vandag: Verbind die tydlose waarhede van Matteus met die hedendaagse Christelike lewe deur gebede geïnspireer deur die Evangelie, wat die Skrif relevant maak vir ons daaglikse reis.
    
    Is jy gereed om 'n diepgaande verkenning van die Koninkryk van die Hemel te begin soos geopenbaar in die Evangelie van Matteus? Laat die transformerende krag van God se Woord toe om jou begrip en beoefening van jou geloof te vorm.
    Show book
  • Hoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees - cover

    Hoe Om Vervul Te Wees Met Die...

    A.W. Tozer

    • 0
    • 0
    • 0
    Die vraag oor hoe om vervul te wees met die Heilige Gees kan nie beantwoord word voordat ons nie eers ‘n paar sake uitgeklaar het nie. Dis juis wat hierdie vraag so moeilik maak. As julle gedink het ek kan vir julle ‘n vyf-maklike-stappe-om-met-die-Heilige-Gees-vervul-te-wees-leerstelling gee, kan ek bloot voor julle kom staan en sê: “Jammer,” want dis nie waar nie; ek het nie so ‘n kursus vir julle nie. Ek kan wel sê dat daar ‘n paar dinge is wat julle eers uit die weg moet ruim; moet uitklaar.
    Show book
  • Oorlog Teen Okkultisme Toorkuns En Vals Geloof - cover

    Oorlog Teen Okkultisme Toorkuns...

    Gabriel Agbo

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof.  Daar is agente deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer.  
    
    
    
    Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik.  Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle.  Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is.  Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem.  Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind.  Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte.  Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies.  Hulle is verskillende takke van dieselfde boom.  
    
    
    
    Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het?  Dit is wat ons hier probeer offer.  Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg.  En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade. 
    Show book