Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Mikal (eBoek) - Sy is verlief op haar pa se grootste vyand Watter prys sal sy moet betaal? - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Mikal (eBoek) - Sy is verlief op haar pa se grootste vyand Watter prys sal sy moet betaal?

Jill Eileen Smith

Publisher: Christelike Uitgewersmpy

  • 0
  • 4
  • 0

Summary

As die dogter van koning Saul lei Mikal ’n bevoorregte lewe – tog moet sy saamleef met haar pa se onvoorspelbare buie en wedywering met haar beeldskone oudste suster. Wanneer Mikal verlief raak op Dawid, die jong lierspeler wat haar pa moet kalmeer, het sy geen idee van die romanse, avonture en hartseer wat op haar wag nie.
     Namate lesers die opwindende en onvoorspelbare wêreld van koning Saul en koning Dawid ontdek, sal hulle meegevoer word deur hierdie aangrypende en romantiese verhaal. Teen die agtergrond van ’n weelderige lewe in die paleis, oorlog en ontsnappings na die woestyn, neem Jill Eileen Smith lesers in MIKAL op ’n emosionele warrelwind-rit saam met Mikal terwyl sy liefde, verlies en persoonlike verandering moet hanteer as een van Dawid se vroue.
     Lesers sal dol wees op hierdie meesleurende verhaal gevul met passie en drama.
Available since: 08/02/2012.

Other books that might interest you

  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Show book
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Show book
  • Die Geheime Van Die Jode (Wat Christene Nie Omtrent Die Jode Weet Nie) - cover

    Die Geheime Van Die Jode (Wat...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie. 
    
    
    Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou. 
    
    
    As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie.  
    
    
    Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie.  
    
    
    Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is. 
    
    
    Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.
    Show book
  • Seun van die verderf - Die ontbloot van die Antichris - cover

    Seun van die verderf - Die...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Stap in 'n wêreld waar antieke profesieë bots met moderne realiteite in "Seun van die verderf." Delf diep in die geheimenisse van die eindtyd terwyl jy gelei word deur die onstuimige gebeure wat in die Bybel geprofeteer word. Van die opkoms van die Antichris tot die finale slag van Armageddon, bied hierdie boek 'n boeiende verkenning van eskatologie wat jou op die punt van jou stoel sal laat. Berei voor om uitgedaag, verlig en geïnspireer te word terwyl jy deur die bladsye van "Seun van die verderf" reis en die diepgaande waarhede wat in die Skrif versteek is, ontbloot.
    Show book
  • Profetiese Verklarings Om Die Week Te Beveel - 21 Krag Belaaide Verklarings Om Beheer Van Die Week Te Neem - cover

    Profetiese Verklarings Om Die...

    Olusegun Festus Remilekun

    • 0
    • 0
    • 0
    "Wat my betref, roep ek tot God, en die HERE red my. Saans, oggend en middag, roep ek uit nood, en Hy hoor my stem. Hy red my ongedeerd uit die stryd wat teen my gevoer is, alhoewel baie my teëstaan. ” Psalm 55: 16-18. Om profeties te bid deur middel van verklarings, is die beste manier om u dag, week, maand en jaar te beheer. Elke groot man het 'n geheim en die geheim word die sleutel genoem. Die sleutel is 'n baie klein instrument met buitengewone krag en invloed, die persoon wat die sleutel tot die motor het, beheer die spoed van die motor. Die sleutel tot u seën is u mond. Die Woord van God wat eens in geloof verklaar is, kan u wêreld omring en dit word 'n wêreld van mag, rykdom, guns en sukses. Daar is baie krag in jou tong. Dood en lewe is in die mag van die tong; en die wat daarvan hou, sal die vrug daarvan eet (Spreuke 18:21). Die wonderwerke is in u mond; verklaar dus God se Woord konsekwent en ook daagliks.
    Show book
  • Hoe Om Aan Jode Te Getuig Oor Jesus Wat Christene Moet Weet - cover

    Hoe Om Aan Jode Te Getuig Oor...

    Bernard Levine

    • 0
    • 0
    • 0
    Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus? 
    
    
    Wat is van die vreemde Joodse tradisies? 
    
    
    Hoe getuig jy aan Jode oor Jesus?  
    
    
    Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!
    Show book