Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Die Owerspel van Riaan Rabe - cover

We are sorry! The publisher (or author) gave us the instruction to take down this book from our catalog. But please don't worry, you still have more than 500,000 other books you can enjoy!

Die Owerspel van Riaan Rabe

Dirk Lotriet

Publisher: Egg

  • 0
  • 1
  • 0

Summary

“Niemand gaan seerkry nie,” sê Nita Versteeg voordat sy Riaan Rabe op ‘n wilde wipwaentjierit van owerspel en selfontdelling neem. Dis die resep vir selfvernietiging, weet Riaan, maar niemand hunker so veel na selfverwoesting soos hy self nie.

 
 

 
WAARSKUWING: Die Owerspel van Riaan Rabe bevat seksueel eksplisiete tonele. Ofskoon dit smaakvol aangebied word, is dit nie geskik vir minderjarige lesers nie.

 
 

 
Riaan Rabe is ‘n suksesvolle versekeringsdeskundige, lojale egenoot en uitstekende vader. Maar dan word hy voor die grootste versoeking van sy lewe geplaas. Sy uitdaging kom in die vorm van ‘n paar pragtige boudjies aan ‘n pragtige 27-jarige verleidster. Aanvanklik verset Riaan hom teen die paradys-appel wat in sy skoot val, maar gaandeweg begin sy weerstand verkrummel…

 
 

 
Die Owerspel van Riaan Rabe is ‘n diep menslike verhaal van ‘n man wat besef dat sy eie sukses net te danke is aan die genade dat hy nog nooit voorheen deur sy eie swakheid gekonfronteer is nie.

 
 

 
 
Available since: 09/27/2017.

Other books that might interest you

  • My Trots Jou Plesier - cover

    My Trots Jou Plesier

    LS Morgan

    • 0
    • 0
    • 0
    'n Kortverhaal deur LS MorganVirginia Foster is ‘n suksesvolle entrepeneur wat groot prestasies behaal het veral in die sakewêreld, maar haar rykdom blyk krake te toon wanneer die “tweede in die wereld” haar teiken om sy mag te vergroot. Gabriel Conway is ‘n man wat nog altyd alles gekry het wat hy wou hê, behalwe om sy maatskappy die status van nommer een in die besigeidswêreld te maak, want ‘n waaghalsige vrou het dié posisie beklee. Nou is hulle gestrand op ‘n eiland en temidde van magspeletjies, sal die twee vyande moet besluit wie die wenner in hierdie botsing sal wees, of mekaar ‘n verbete geveg tot die einde toe aansê, selfs al is dit in die slaapkamer.PUBLISHER: TEKTIME
    Show book
  • 'N Heildronk Op Begeerte - cover

    'N Heildronk Op Begeerte

    LS Morgan

    • 0
    • 0
    • 0
    Erotic tale from the “Sins” series
    
    Ava Mendez thought she would have a day just like any other, but a secret photo shoot and a strange onlooker put the beautiful woman face to face to a man who is seductive and unyielding in what he ultimately desires: her.
    — Erotic tale from the “Sins” series —
    Show book
  • My Trots Jou Plesier - cover

    My Trots Jou Plesier

    LS Morgan

    • 0
    • 0
    • 0
    'n Kortverhaal deur LS Morgan
    
    Virginia Foster is ‘n suksesvolle entrepeneur wat groot prestasies behaal het veral in die sakewêreld, maar haar rykdom blyk krake te toon wanneer die “tweede in die wereld” haar teiken om sy mag te vergroot. Gabriel Conway is ‘n man wat nog altyd alles gekry het wat hy wou hê, behalwe om sy maatskappy die status van nommer een in die besigeidswêreld te maak, want ‘n waaghalsige vrou het dié posisie beklee. Nou is hulle gestrand op ‘n eiland en temidde van magspeletjies, sal die twee vyande moet besluit wie die wenner in hierdie botsing sal wees, of mekaar ‘n verbete geveg tot die einde toe aansê, selfs al is dit in die slaapkamer.
    Show book