Join us on a literary world trip!
Add this book to bookshelf
Grey
Write a new comment Default profile 50px
Grey
Subscribe to read the full book or read the first pages for free!
All characters reduced
Eens Op 'n Kersfees - cover

Eens Op 'n Kersfees

Dawn Brower

Publisher: Monarchal Glenn Press

  • 0
  • 0
  • 0

Summary

Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot 'n manier van die lewe is... 

Holly Strange is deel van 'n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 
Available since: 09/22/2020.

Other books that might interest you

  • Maan Dans - Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een - cover

    Maan Dans - Verbind Deur Bloed...

    Amy Blankenship

    • 1
    • 2
    • 0
    Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.
    Show book

  • Kersverleiding - cover

    Kersverleiding

    Dawn Brower

    • 0
    • 1
    • 0
    Kersverleiding is 'n blik op elkeen van die paartjies in Novak Springs en hoe dit met hulle gaan nadat hulle elkeen hulle gelukkige ewigheid gevind het. Neem 'n rit in die geheue saam met hulle en ervaar die dinge waarmee hulle nog steeds versoek word--veral met Kerstyd. 
    Show book
  • Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9 - cover

    Toevlug - Bloedgebonde Reeks Boek 9

    Amy Blankenship

    • 0
    • 0
    • 0
    Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies ... maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met 'n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in 'n verslawing. Aurora is teen haar wil gebind aan Samuel, 'n ou en kragtige demoon wat steeds haar elke beweging agtervolg. Om haar vryheid te behou, beteken dat sy 'n stappie voor die besitlike demoon moet bly. Wanneer sy haarself aangetrokke vind tot 'n ametis-oog minnaar, vind sy vinnig haar passie vir hierdie vreemdeling lei Samuel direk na haar en die man wat sy wil beskerm. Samuel belowe om alles te doen wat nodig is om Aurora aan sy sy gebind te hou. In sy behoefte om Aurora se gehoorsaamheid af te dwing, stook hy onbewustelik die vure van 'n mag wat hy geen hoop het om te blus nie ... die woede van 'n Songod.
    Show book
  • 'N Heildronk Op Begeerte - cover

    'N Heildronk Op Begeerte

    LS Morgan

    • 0
    • 0
    • 0
    Erotic tale from the “Sins” series
    
    Ava Mendez thought she would have a day just like any other, but a secret photo shoot and a strange onlooker put the beautiful woman face to face to a man who is seductive and unyielding in what he ultimately desires: her.
    — Erotic tale from the “Sins” series —
    Show book
  • 'n Kersfees By The Kus - cover

    'n Kersfees By The Kus

    Kaya Quinsey

    • 0
    • 1
    • 0
    Die suksesvolle uitsaaier Jessica Beaton het dit alles: die perfekte New York woonstel, hoogvlieënde loopbaan en aantreklike kêrel. En met Kersfees om die draai, het sy haar visier op een ding ingestel. 'N ring. 
    
    Maar Jessica word verneder wanneer haar mede-gasheer en kêrel, Brett Fanshaw, amper vir haar op die lug vrystel voordat hy terugtrek, haar op nasionale televisie gestort en verleë laat. Te midde van haar hartseer vertrek Jessica om vir die eerste keer in jare huis toe te gaan na Pebble Shores vir die vakansie. 
    
    Terwyl sy by haar gesin se kothuis aan die see terugtrek om haar lewe te evalueer, vind Jessica haar kop stamp met Dean Adams, die burgemeester van Pebble Shores, wat nie opgewonde is oor die media se kollig op hulle klein dorpie nie. Jessica kon haar nie voorstel dat iemand meer van 'n Grinch was nie. 
    
    Oor die Kersseisoen vind Jessica haarself meer verlief op die lewe in Pebble Shores, die gemeenskapsgees, en tot haar eie verbasing, Dean Adams. Kan ’n kleindorpse burgemeester en grootstadsuitsaaier die romanse hê waarvan Jessica altyd gedroom het?
     
    Show book